Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassisties - Nou nog meer
Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110488] Wo, 07 Junie 2006 11:51 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
My vrou is laasweek in die oggendure deur 'n swarte geskied wat probeer
het om toegang tot ons huis te bekom. Die storie het skaars Beeld se
bladsy 5 gehaal. As julle gedink het ek is 'n rassis voor die tyd, moet
julle my NOU sien.

Ek kan nie meer wag vir Mandela om sy gat te sien sodat "uhuru" kan
begin nie
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110489 is 'n antwoord op boodskap #110488] Wo, 07 Junie 2006 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> My vrou is laasweek in die oggendure deur 'n swarte geskied wat probeer
> het om toegang tot ons huis te bekom. Die storie het skaars Beeld se
> bladsy 5 gehaal. As julle gedink het ek is 'n rassis voor die tyd, moet
> julle my NOU sien.
>
> Ek kan nie meer wag vir Mandela om sy gat te sien sodat "uhuru" kan
> begin nie

Veel erger, as julle jul self probeer verdedig het sou julle op wees
vir manslag of poging tot moord.
Die nuwe wette in SA beskerm die skuim en nie die onskuldige mense nie
.

Farmer held for killing burglar2006-06-05
14:07:30

A 60-year-old North West farmer has been arrested after he allegedly
shot
dead a man who broke into his shop at Mamogaleskraal near Brits. Brits
- A 60-year-old North West farmer has been arrested after he allegedly
shot dead a man who had broke into his shop at Mamogaleskraal near
Brits.
Police spokesperson Captain Thabo Makhafola said the farmer surprised
two men inside his shop on Monday morning.

"He fired one warning bullet. One of the suspects flees (sic)and the
other suspect attacked him with a knife," he said.

"The farmer shot him twice in the chest. The suspect died at the Brits
hospital."

The farmer will appear in the Brits magistrate's court on Tuesday on a
murder charge.

Police found a television set, two chairs and groceries worth about
R1500 - presumably what the burglars intended to steal.
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110497 is 'n antwoord op boodskap #110488] Do, 08 Junie 2006 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan jou pyn verstaan en daarmee simpatie en empatie hê. My aangetroude
niggie en haar man het onlangs met 'n gebreekte voertuig op die
Krugersdorp-Pretoria hoofweg gaan staan. Binne oomblikke is hulle aangeval,
sy gewond en hy doodgeskiet vir sy horlosie, selfoon en skoene!

Ek sou by jou wou pleit om, as jy rustiger is, vir jouself af te vra: Is dit
reg om alle swartes, insluitend oudpres. Mandela te verkwalik vir wat 'n
paar swart boewe gedoen het?

In gister se Daily Dispatch is daar 'n storie van 10 polisiemanne wat in
privaatdrag, maar met koelvaste baadjies aan en gewapen met R4s en R5s om
1-uur die nag 'n SWART boer se huis omsingel het. Toe hy met net sy pistool
in die hand uitgaan en vra wie hulle is en wat hulle daardie tyd van sy nag
op sy plaas soek, is hy eenvoudig met 'n reënbui van koeëls doodgeskiet.

Moet asseblief nie vaskyk teen die swart-wit issue nie, maar leer om raak te
sien dat misdaad en geweld nie kleur ken nie. Almal ly daaronder. Daar is
en was eweveel wit teen swart misdaad. Dink maar net aan die witte wat 'n
swarte agter sy bakkie vasgemaak het en hom gesleep het tot hy dood is!

Dit is inderdaad die ANC-regering se grootste mislukking - dat hulle nie
daarin kon slaag om hulle mees basies plig uit te voer nie, nl. om die
burgers te beskerm.

Torreke

"Riaan" < wrote
> My vrou is laasweek in die oggendure deur 'n swarte geskied wat probeer
> het om toegang tot ons huis te bekom. Die storie het skaars Beeld se
> bladsy 5 gehaal. As julle gedink het ek is 'n rassis voor die tyd, moet
> julle my NOU sien.
>
> Ek kan nie meer wag vir Mandela om sy gat te sien sodat "uhuru" kan
> begin nie
>
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110499 is 'n antwoord op boodskap #110497] Do, 08 Junie 2006 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Ek sou by jou wou pleit om, as jy rustiger is, vir jouself af te vra: Is dit
> reg om alle swartes, insluitend oudpres. Mandela te verkwalik vir wat 'n
> paar swart boewe gedoen het?

Ek verkwalik nie vir Mandela nie, lees Siener van Rensburg se "nag van
die lang messe" visioen dan sal jy verstaan waar Mandela in die
prentjie pas. Soos ek vantevore hier gese het, indien dit NIE gebeur
nie sal ek hier op die groep kom se ja ek was verkeerd. Maar as dit WEL
gebeur, gaan 'n groot groep hier met rooi gesiggies vir my moet kom
verduidelik. Ek is nie bereid om die kans te vat nie, so ek berei
myself voor.

> Moet asseblief nie vaskyk teen die swart-wit issue nie, maar leer om raak te
> sien dat misdaad en geweld nie kleur ken nie. Almal ly daaronder. Daar is
> en was eweveel wit teen swart misdaad. Dink maar net aan die witte wat 'n
> swarte agter sy bakkie vasgemaak het en hom gesleep het tot hy dood is!

Ek besef misdaad het nie kleur nie maar kom ons doen bietjie wiskunde.
As ek dit reg het is daar +- 40 miljoen swartes in SA teenoor +- 4
miljoen wittes. As 10% van beide groepe kriminele is, dan beteken dit
nog steeds dat daar net soveel swart kriminele is as die totale blanke
bevolking in SA

> Dit is inderdaad die ANC-regering se grootste mislukking - dat hulle nie
> daarin kon slaag om hulle mees basies plig uit te voer nie, nl. om die
> burgers te beskerm.

Hier stem ek met jou saam
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110500 is 'n antwoord op boodskap #110499] Do, 08 Junie 2006 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote
>
>> Ek sou by jou wou pleit om, as jy rustiger is, vir jouself af te vra: Is
>> dit
>> reg om alle swartes, insluitend oudpres. Mandela te verkwalik vir wat 'n
>> paar swart boewe gedoen het?
>
> Ek verkwalik nie vir Mandela nie,

Tog het jy 'n baie onvleiende stelling oor hom gemaak!

> lees Siener van Rensburg se "nag van
> die lang messe" visioen dan sal jy verstaan waar Mandela in die
> prentjie pas. Soos ek vantevore hier gese het, indien dit NIE gebeur
> nie sal ek hier op die groep kom se ja ek was verkeerd. Maar as dit WEL
> gebeur, gaan 'n groot groep hier met rooi gesiggies vir my moet kom
> verduidelik. Ek is nie bereid om die kans te vat nie, so ek berei
> myself voor.

Ek het baie respek vir Siener van Rensburg en sy visioene, veral vir wat die
beteken het vir De La Rey en die Boere gedurende die oorlog en die Rebellie.
Probleem is net mense interpreteer Siener se visioene soos dit hulle pas.
Ek het van die boeke gelees en tot die gevolgtrekking gekom dat geeneen van
die interpretasies op enige wetenskaplike uitlegtegnieke berus nie.

>
>> Moet asseblief nie vaskyk teen die swart-wit issue nie, maar leer om raak
>> te
>> sien dat misdaad en geweld nie kleur ken nie. Almal ly daaronder. Daar
>> is
>> en was eweveel wit teen swart misdaad. Dink maar net aan die witte wat
>> 'n
>> swarte agter sy bakkie vasgemaak het en hom gesleep het tot hy dood is!
>
> Ek besef misdaad het nie kleur nie maar kom ons doen bietjie wiskunde.
> As ek dit reg het is daar +- 40 miljoen swartes in SA teenoor +- 4
> miljoen wittes. As 10% van beide groepe kriminele is, dan beteken dit
> nog steeds dat daar net soveel swart kriminele is as die totale blanke
> bevolking in SA

Dankie! Ek gee toe dat my woorde "ewe veel" swak gekies was. Mens moet
seker eers die syfers verwerk om vas te stel of dit pro rata dieselfde is.
Maar dat mense ongeag hulle afkoms van nature ewe sondig is en almal die
dood skuldig, is vir my geloofsoortuiging wat Skriftuurlik vasstaan.
>
>
>> Dit is inderdaad die ANC-regering se grootste mislukking - dat hulle nie
>> daarin kon slaag om hulle mees basies plig uit te voer nie, nl. om die
>> burgers te beskerm.
>
> Hier stem ek met jou saam
>
Goed.
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110501 is 'n antwoord op boodskap #110488] Do, 08 Junie 2006 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy dan ooit gedink 'rassisme' is 'n sosiale probleem? Dis net 'n
manier om politieke mag te kry. Die hele wêreld speel rustig hierdie
rasse-tamboer en almal dans saam, terwyl op die plekke waar dit saak maak,
het niemand iets beter gekry behalwe vir die politici en hulle gatgabbas
nie..... Die wit apartheidsvarke het nou swart apartheidsvarke geword!
"Riaan" wrote in message
news:1149681091.492342.293200@h76g2000cwa.googlegroups.com.. .
> My vrou is laasweek in die oggendure deur 'n swarte geskied wat probeer
> het om toegang tot ons huis te bekom. Die storie het skaars Beeld se
> bladsy 5 gehaal. As julle gedink het ek is 'n rassis voor die tyd, moet
> julle my NOU sien.
>
> Ek kan nie meer wag vir Mandela om sy gat te sien sodat "uhuru" kan
> begin nie
>
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110516 is 'n antwoord op boodskap #110501] Vr, 09 Junie 2006 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mon[1]  is tans af-lyn  mon[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Dit is ooral dieselfde story,raciesme is alleen van blanke naar swarte (of
bruine)toe,nooit omgekeerd.In Belgie bestaan selfs een centrum vir gelyke
kanse en racismebestryding(CGKR) wat enkel bedoel is om die bruin ape te
beskerm.
Almal die skuld van de appartheid seker daar in SA?
"Suidwester" skryf in boodskap news:Zc6dncfuJ9mctxXZnZ2dnUVZ_vidnZ2d@is.co.za...
> Het jy dan ooit gedink 'rassisme' is 'n sosiale probleem? Dis net 'n
> manier om politieke mag te kry. Die hele wêreld speel rustig hierdie
> rasse-tamboer en almal dans saam, terwyl op die plekke waar dit saak maak,
> het niemand iets beter gekry behalwe vir die politici en hulle gatgabbas
> nie..... Die wit apartheidsvarke het nou swart apartheidsvarke geword!
> "Riaan" wrote in message
> news:1149681091.492342.293200@h76g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> My vrou is laasweek in die oggendure deur 'n swarte geskied wat probeer
>> het om toegang tot ons huis te bekom. Die storie het skaars Beeld se
>> bladsy 5 gehaal. As julle gedink het ek is 'n rassis voor die tyd, moet
>> julle my NOU sien.

>> Ek kan nie meer wag vir Mandela om sy gat te sien sodat "uhuru" kan
>> begin nie

>
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110517 is 'n antwoord op boodskap #110516] Vr, 09 Junie 2006 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Na 15 jaar van 'eie' regering beskuldig die swart regering steeds die ou
apartheidsregering as iets verkeerd gaan. Die blanke regering moes seker
voorsien het dat die nuwe swart regering nie bevoegd gaan wees om
infrastruktuur doeltreffend te bestuur nie en daarom dit so gedoen het dat
dit staande sou gebly het in 50 jaar se swart wanbestuur? Daar is altyd
redes hoekom swart mense die norme maar kan verkrag............

"mon" skryf in boodskap news:CBdig.473026$2r4.12353658@phobos.telenet-ops.be...
> Dit is ooral dieselfde story,raciesme is alleen van blanke naar swarte (of
> bruine)toe,nooit omgekeerd.In Belgie bestaan selfs een centrum vir gelyke
> kanse en racismebestryding(CGKR) wat enkel bedoel is om die bruin ape te
> beskerm.
> Almal die skuld van de appartheid seker daar in SA?
>
Re: Rassisties - Nou nog meer [boodskap #110537 is 'n antwoord op boodskap #110488] Ma, 12 Junie 2006 23:46 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> My vrou is laasweek in die oggendure deur 'n swarte geskied wat probeer
> het om toegang tot ons huis te bekom. Die storie het skaars Beeld se
> bladsy 5 gehaal. As julle gedink het ek is 'n rassis voor die tyd, moet
> julle my NOU sien.
>
> Ek kan nie meer wag vir Mandela om sy gat te sien sodat "uhuru" kan
> begin nie

------------------------------------------------------------ ------------------

Shiïte !

Ons blankes moet almal net onthou :

Ons het groooot "skuld". Ja, siestog !

Wanneer jou bobbejaan-naastes jou aanval,
beroof, verkrag, jou familielede uitmoor, ens,
(alles kleinigheidjies), - dan wil liberale Torra
hier, graag hê dat jy die volgende moet doen :

1) Draai jou ander wang, en wéér die
eerste wang.

2) Gee jou bo-kleed én jou onderkleed,
en moenie van jou skoene vergeet nie.

3) Loop tien myl saam na sy kaja toe
en help hom om die gesteelde goedere
te dra.

4) Vergewe hom 70 x 7 x 700 maal, want
boggom is jou "naaste". (sic).


Nou is die goue vraag : Wanneer gaan die
naïewe blankes leer om die kjerk en om die
dominee, en die ander liberale donkies (soos
Torra hier), hard onder hulle gatte te skop ?

Ek sê :

Voertsek, Torra ! Seël jou kaja dig, en gaan
maak vanaand 'n kole-vuur in hom. Rustig
slaap !


Jim die bybelse rassis
Vorige onderwerp: Nuusbrief: Die geheime van 1994
Volgende onderwerp: Minister van wet en orde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:41:53 MGT 2024