Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » JA! in Den Haag wag ons ......
JA! in Den Haag wag ons ...... [boodskap #110410] Vr, 26 Mei 2006 09:15 na volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja, ons wag vir PW, Tony Blair, Bush, Castro, Mugabe en en en en ......
Maar hulle sal nie na Den Haag kom nie .......
hulle het vriende wat hulle beskerm. Shame!
Patrick
Re: JA! in Den Haag wag ons ...... [boodskap #110425 is 'n antwoord op boodskap #110410] Wo, 31 Mei 2006 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 May 2006 10:15:41 +0100, camerama wrote:

>
> Ja, ons wag vir PW, Tony Blair, Bush, Castro, Mugabe en en en en ......
> Maar hulle sal nie na Den Haag kom nie .......
> hulle het vriende wat hulle beskerm. Shame!
> Patrick

Yeah well, julle het tevergeerfs vir julle eie nazi-prins gewag, so ek
het nie veel hoop vir gewag op die buite julle land nie.
Re: JA! in Den Haag wag ons ...... [boodskap #110427 is 'n antwoord op boodskap #110425] Wo, 31 Mei 2006 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Eienaardige gebruik van die Afrikaanse taal!
Ek bedoel vir 'n joernalis .......!
En wie bedoel jy met "onse eie Nazi-prins"??
Patrick

In article , Ferdi Greyling
wrote:
>
>>
>> Ja, ons wag vir PW, Tony Blair, Bush, Castro, Mugabe en en en en ......
>> Maar hulle sal nie na Den Haag kom nie .......
>> hulle het vriende wat hulle beskerm. Shame!
>> Patrick
>
> Yeah well, julle het tevergeerfs vir julle eie nazi-prins gewag, so ek
> het nie veel hoop vir gewag op die buite julle land nie.
>
Re: JA! in Den Haag wag ons ...... [boodskap #110430 is 'n antwoord op boodskap #110427] Do, 01 Junie 2006 09:51 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 May 2006 21:24:04 +0100, camerama wrote:

> Eienaardige gebruik van die Afrikaanse taal!
> Ek bedoel vir 'n joernalis .......!
> En wie bedoel jy met "onse eie Nazi-prins"??
> Patrick

" ons wag" .... " sal nie na Den Haag kom"

Praat van taalgebruik - so is jy 'n Hollander in Den Haag of is jy 'n
soort DD iewers anders wat skryf asof jy 'n Hollander is en in Den
Haag is?
Vorige onderwerp: Robbie Robertson
Volgende onderwerp: Wie in glashuise woon.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:00:40 MGT 2024