Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jonas....
Jonas.... [boodskap #110374] Ma, 22 Mei 2006 15:36 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
...ek hoor jy het weer die bottel begin slaan.
Re: Jonas.... [boodskap #110384 is 'n antwoord op boodskap #110374] Di, 23 Mei 2006 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hy het darem die geld om dit te doen , die luukse wat jy nooit sal he nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:lim372peguuhi3ngp50hn1ljv23kvsgp3b@4ax.com...
>
> ...ek hoor jy het weer die bottel begin slaan.
Re: Jonas.... [boodskap #110386 is 'n antwoord op boodskap #110384] Di, 23 Mei 2006 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2006 07:11:08 +0200, "Otterkop" wrote:

> Hy het darem die geld om dit te doen , die luukse wat jy nooit sal
he nie

So hy is ryk en dronk.
En jy noem dit 'n luukse.

Ek veronderstel elkeen het maar sy eie voorkeure en rolmodelle in die
lewe.
Re: Jonas.... [boodskap #110400 is 'n antwoord op boodskap #110386] Wo, 24 Mei 2006 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
wie se hys dronk

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:c6g572lv82hnjusqbupje6h9s2eqruaneb@4ax.com...
> On Tue, 23 May 2006 07:11:08 +0200, "Otterkop"
> wrote:
>
> he nie
>
> So hy is ryk en dronk.
> En jy noem dit 'n luukse.
>
> Ek veronderstel elkeen het maar sy eie voorkeure en rolmodelle in die
> lewe.
>
Re: Jonas.... [boodskap #110403 is 'n antwoord op boodskap #110400] Wo, 24 Mei 2006 14:45 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek se hy is dronk. Want ek weet. Hy het n periodieke probleem.

On Wed, 24 May 2006 12:57:55 +0200, "Otterkop" wrote:

> wie se hys dronk
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:c6g572lv82hnjusqbupje6h9s2eqruaneb@4ax.com...
>> On Tue, 23 May 2006 07:11:08 +0200, "Otterkop"
>> wrote:

>> > he nie

>> So hy is ryk en dronk.
>> En jy noem dit 'n luukse.

>> Ek veronderstel elkeen het maar sy eie voorkeure en rolmodelle in die
>> lewe.



>
Vorige onderwerp: Hallo Afrika! Boervolk Elections/Verkiesing van Verteenwoordigers vir die Boerevolk.
Volgende onderwerp: Hallo Almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:46:34 MGT 2024