Resep vir Koedoe braai vleis [boodskap #7070] |
Di, 20 Augustus 1996 00:00 |
Andre Erasmus
Boodskappe: 2 Geregistreer: April 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Weg van die politiek en rugby. Ek is opsoek na 'n
resep om Koedoe "steak" op die kole te braai.
As iemand my kan help stuur die resep na my e-pos
adres klt...@aztec.co.za
ame
|
|
|
Re: Resep vir Koedoe braai vleis [boodskap #7084 is 'n antwoord op boodskap #7070] |
Do, 22 Augustus 1996 00:00 |
Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Andre Erasmus wrote:
>
> Weg van die politiek en rugby. Ek is opsoek na 'n
> resep om Koedoe "steak" op die kole te braai.
>
> As iemand my kan help stuur die resep na my e-pos
> adres klt...@aztec.co.za
>
> ame
Andre,
Ek het nie vir jou 'n resep nie - sal vir my skoonpa vra eerskomende
Sondag, maar wat ek wel weet is dat die vooraf voorbereding van jou
koedoesteaks saam met die marinering daarvan, uiters belangrik is. Die
goete moet ten minste 24 uur in die sousie lê in die yskas.
Ek weet 'n knoffeltjie en olie met 'n druppeltjie asyn is nodig, die res
glo ek is verbeelding en na smaak, maar ek sal hom nogtans vra.
Bêre die vleisie maar intussen - jy's gelukkig om sulke goed te kan hê.
Groetnis
Johan van Vollenhoven
|
|
|