Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe nasionale blom
Nuwe nasionale blom [boodskap #110189] Vr, 12 Mei 2006 05:42 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi almal,

Ek het betroubaar verneem dat Jacob Zuma beplan om die nasionale blom te
verander as hy president word.

Die nuwe nasionale blom?

Jakobregop!
Re: Nuwe nasionale blom [boodskap #110363 is 'n antwoord op boodskap #110189] So, 21 Mei 2006 13:30 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

> Ek het betroubaar verneem dat Jacob Zuma beplan om die nasionale blom te
> verander as hy president word.
>
> Die nuwe nasionale blom?
>
> Jakobregop!

En nou kla die gras dat dit geryp is.
Vorige onderwerp: Is hierdie nie 'n Afrikaanse nuusgroep nie?
Volgende onderwerp: Zuid-Afrika links
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:40:08 MGT 2024