Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: VOERTSEK MAN VOERTSEK - die laaste woord
Re: VOERTSEK MAN VOERTSEK - die laaste woord [boodskap #7049] Ma, 19 Augustus 1996 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n ruk terug iets op die nuusgroep geskryf
oor mense wat dinge hier pos wat hoegenaamd nie relevant
is nie.

Laat ek myself duidelik maak, want dit lyk my daar is
'n misverstand: Ek gee nie om of julle in Afrikaans of
Engels of Xhosa of Nederlands of wat ookal skryf nie,
maar ek het dit teen "gemorspos" deur mense wat bloot
addresse op die Internet bymekaarmaak.
Dit maak net die nuusgroep vol.
Ek het NIE bedoel dat slegs Afrikaanse briewe welkom is nie.
Buitendien, ek is nie die poliesman van die groep nie.
Ek gee net my mening.

Sela
Re: VOERTSEK MAN VOERTSEK - die laaste woord [boodskap #7050 is 'n antwoord op boodskap #7049] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ibm.net wrote:

Engels of Xhosa of Nederlands of wat ookal skryf nie,[/color]
> maar ek het dit teen "gemorspos" deur mense wat bloot
> addresse op die Internet bymekaarmaak.
> Dit maak net die nuusgroep vol.
> Ek het NIE bedoel dat slegs Afrikaanse briewe welkom is nie.
> Buitendien, ek is nie die poliesman van die groep nie.
> Ek gee net my mening.>>>>

Soos met jou vorige posting hieroor stem ek weer 100 persent saam.
Vorige onderwerp: Re: TAAL + KERK: nog steeds apartheid ?
Volgende onderwerp: EK SKAAM MY VIR SO-IETS OP DIE NUUSGROEP.....!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:06:22 MGT 2024