Re: VOERTSEK MAN VOERTSEK - die laaste woord [boodskap #7049] |
Ma, 19 Augustus 1996 00:00 |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het 'n ruk terug iets op die nuusgroep geskryf
oor mense wat dinge hier pos wat hoegenaamd nie relevant
is nie.
Laat ek myself duidelik maak, want dit lyk my daar is
'n misverstand: Ek gee nie om of julle in Afrikaans of
Engels of Xhosa of Nederlands of wat ookal skryf nie,
maar ek het dit teen "gemorspos" deur mense wat bloot
addresse op die Internet bymekaarmaak.
Dit maak net die nuusgroep vol.
Ek het NIE bedoel dat slegs Afrikaanse briewe welkom is nie.
Buitendien, ek is nie die poliesman van die groep nie.
Ek gee net my mening.
Sela
|
|
|
Re: VOERTSEK MAN VOERTSEK - die laaste woord [boodskap #7050 is 'n antwoord op boodskap #7049] |
Ma, 19 Augustus 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
gal...@ibm.net wrote:
Engels of Xhosa of Nederlands of wat ookal skryf nie,[/color]
> maar ek het dit teen "gemorspos" deur mense wat bloot
> addresse op die Internet bymekaarmaak.
> Dit maak net die nuusgroep vol.
> Ek het NIE bedoel dat slegs Afrikaanse briewe welkom is nie.
> Buitendien, ek is nie die poliesman van die groep nie.
> Ek gee net my mening.>>>>
Soos met jou vorige posting hieroor stem ek weer 100 persent saam.
|
|
|