Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans: Geluk!!!
Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans: Geluk!!! [boodskap #7027] Sa, 17 Augustus 1996 00:00
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Wat 'n wonderlike geleentheid was dit nie om die GHA-fees by te woon
nie. Bruisende geesdrif, mense wat jou taal praat en liefhet, sinvolle
besprekings, afgerigte kinderkore van hoe gehalte, sang deur
fantastiese kunstenaars, verversings, alles vir R15.00. Geluk aan die
organiseerders.
ALP
Vorige onderwerp: Moet NIE Kuberkuns LEES !
Volgende onderwerp: Kuberkuns Gallery Opening - deure.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:22:46 MGT 2024