Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7018] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!news
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Newsgroups: za.politics,soc.culture.south-africa,soc.culture.south-afric a.afrikaans
> Subject: Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes
> Date: Thu, 15 Aug 1996 22:52:56 GMT
> Organization: No organisation supplied
> Lines: 20
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: t065.is.co.za
> X-Newsreader: Forte Free Agent 1.0.82
> Xref: charon.hipsys.co.za za.politics:5561 soc.culture.south-africa:16192 soc.culture.south-africa.afrikaans:3110
>
> bob whitaker wrote:
>
> > Does it pay? >>
>
> What do you have for brains you ignorant and shallow man?
> Where do you come from to define my past for me when you have never
> even talked to me?
> And define my present and then call me a turncoat?
> You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
> construction you built for me exists only in your budgie brain.
>
> I hope you are NOT a South African.
> And if you are, I hope you are in the US permamently now.
>
> Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
> with probably only enough guts to take a shit once a day?
>
>
>
Tut tut, al weer 'n probleem met kritiek ou Kosie. Kan dit uitdeel maar kan
dit nie vat nie ne.

He He He

Lou
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7021 is 'n antwoord op boodskap #7018] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
u...@aztec.co.za  is tans af-lyn  u...@aztec.co.za
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
(Koos) wrote:

> Lou. Daar is 'n verskil tussen iemand wat 'n mens wild beskuldig van
> iets as jy hom nie eens ken nie en iemand aanpak in 'n argument.
>
> Jy het deurentyd gewys jy sukkel om die beginsel van argument te
> verstaan en jy kan nie op die vlak van redevoering kom nie.
>
> Jy bewys dit weer.
>
> Tipes jy, ne.
> Sit en wegkruip agter die bossies tot jy iemand sien wat iets
> negatiefs van se van iemand wat jy waarskynlik vaagweg voel "teen
> jou" is en dan ignoreer jy die inhoud van wat gese het met
> kenmerkende stiksienigheid en dan kom jy met die soort posting.
>
> Ek begin al hoe meer verstaan hoekom jy nooit meer as drie kort
> sinnetjies skryf as jy post nie.
>
> Lou, se vir ons iets wat op enige wyse as ontledend van enigiets in
> jou omgewing kan wees dat 'n mens jou kop en jou siel kan peil.
> Toe. Doen dit.
> Ek wag.
>
> P.S. Maak dit langer as drie sinne. Mik vir so vyf. (Jy sal kan as
> jy aanhou probeer.)

Nee ek stem saam, ou koos, jy HET 'n probleem met kritiek,

net soos meeste afrikaners
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7022 is 'n antwoord op boodskap #7018] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7032 is 'n antwoord op boodskap #7018] Sa, 17 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"u...@aztec.co.za" wrote:
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7062 is 'n antwoord op boodskap #7018] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!news
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Newsgroups: za.politics,soc.culture.south-africa.afrikaans,soc.culture.s outh-africa
> Subject: Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes
> Date: Fri, 16 Aug 1996 19:34:16 GMT
> Organization: No organisation supplied
> Lines: 35
> Message-ID:
> References:



> NNTP-Posting-Host: t039.is.co.za
> X-Newsreader: Forte Free Agent 1.0.82
> Xref: charon.hipsys.co.za za.politics:5573 soc.culture.south-africa.afrikaans:3122 soc.culture.south-africa:16229
>
> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
>
> Jy het deurentyd gewys jy sukkel om die beginsel van argument te
> verstaan en jy kan nie op die vlak van redevoering kom nie.
>
> Jy bewys dit weer.
>
> Tipes jy, ne.
> Sit en wegkruip agter die bossies tot jy iemand sien wat iets
> negatiefs van se van iemand wat jy waarskynlik vaagweg voel "teen
> jou" is en dan ignoreer jy die inhoud van wat gese het met
> kenmerkende stiksienigheid en dan kom jy met die soort posting.
>
> Ek begin al hoe meer verstaan hoekom jy nooit meer as drie kort
> sinnetjies skryf as jy post nie.
>
> Lou, se vir ons iets wat op enige wyse as ontledend van enigiets in
> jou omgewing kan wees dat 'n mens jou kop en jou siel kan peil.
> Toe. Doen dit.
> Ek wag.
>
> P.S. Maak dit langer as drie sinne. Mik vir so vyf. (Jy sal kan as
> jy aanhou probeer.)
>
>
>
>
>
Ja ou Koos

Jy die ou wat selektief aanhaal. Wat word jy so kwaad, hmm? Lyk my die manne
is reg - as jy 'n klip in die bos gooi ens ens..

Lou

PS. Moenie strooi praat nie - Jy is die een wat almal wat iets te sê het sit
en afskiet wat nie presies by jou sineswyse inpas nie! Het jy al za.flame
probeer - lyk my jy sal meer tuis voel daar :).

PSS. 6 sinne.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7092 is 'n antwoord op boodskap #7018] Do, 22 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lourens Bothma  is tans af-lyn  Lourens Bothma
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
lour...@hipsys.co.za wrote:

>
> In Article, writes:
>> Path: hermes.is.co.za!news
>> From: fe...@is.co.za (Koos)
>> Newsgroups: za.politics,soc.culture.south-africa,soc.culture.south-afric a.afrikaans
>> Subject: Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes
>> Date: Thu, 15 Aug 1996 22:52:56 GMT
>> Organization: No organisation supplied
>> Lines: 20
>> Message-ID:
>> References:
>> NNTP-Posting-Host: t065.is.co.za
>> X-Newsreader: Forte Free Agent 1.0.82
>> Xref: charon.hipsys.co.za za.politics:5561 soc.culture.south-africa:16192 soc.culture.south africa.afrikaans:3110
>>
>> bob whitaker wrote:
>>
>> >> Does it pay? >>
>>
>> What do you have for brains you ignorant and shallow man?
>> Where do you come from to define my past for me when you have never
>> even talked to me?
>> And define my present and then call me a turncoat?
>> You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
>> construction you built for me exists only in your budgie brain.
>>
>> I hope you are NOT a South African.
>> And if you are, I hope you are in the US permamently now.
>>
>> Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
>> with probably only enough guts to take a shit once a day?
>>
>>
>>
> Tut tut, al weer 'n probleem met kritiek ou Kosie. Kan dit uitdeel maar kan
> dit nie vat nie ne.
>
> He He He
>
> Lou
>>> Seker maar simpomaties van die "perfekte" mense.
>>> he he he uit die "States",
>>> Lourens
>>> Julle ouens laat my huis toe verlang met al jul S^$*d...
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7143 is 'n antwoord op boodskap #7018] Wo, 28 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:

>> Lou. Daar is 'n verskil tussen iemand wat 'n mens wild beskuldig van
>> iets as jy hom nie eens ken nie en iemand aanpak in 'n argument.

Verbeel julle! En dis ou Kosie wat so-iets van iemand ANDERS se.

>> Jy het deurentyd gewys jy sukkel om die beginsel van argument te
>> verstaan en jy kan nie op die vlak van redevoering kom nie.

Ditto>>
>> Jy bewys dit weer. Ditto
>> Tipes jy, ne. Ditto
>> Sit en wegkruip agter die bossies tot jy iemand sien wat iets
>> negatiefs van se van iemand wat jy waarskynlik vaagweg voel "teen
>> jou" is en dan ignoreer jy die inhoud van wat gese het met
>> kenmerkende stiksienigheid en dan kom jy met die soort posting. Ditto
>> Ek begin al hoe meer verstaan hoekom jy nooit meer as drie kort
>> sinnetjies skryf as jy post nie.
>>
>> Lou, se vir ons iets wat op enige wyse as ontledend van enigiets in
>> jou omgewing kan wees dat 'n mens jou kop en jou siel kan peil.
Ditti, ditto en ditto>>

> Ja ou Koos

> Jy die ou wat selektief aanhaal. Wat word jy so kwaad, hmm? Lyk my die manne
> is reg - as jy 'n klip in die bos gooi ens ens..

> Lou

> PS. Moenie strooi praat nie - Jy is die een wat almal wat iets te sê het sit
> en afskiet wat nie presies by jou sineswyse inpas nie! Het jy al za.flame
> probeer - lyk my jy sal meer tuis voel daar :).

> PSS. 6 sinne.

Lourens man, jy sal nooit 'n ordentlike argument met hierdie imbesiel
wat hom "Koos" noem, kan voer nie. Die vlak waarop hy redeneer is een
waar 'n argument uit isse en isnie's bestaan. Het jy sy pos oor ander
onderwerpe gelees? Hy is 'n moroon wat nie 'n antwoord waardig is nie.
Ignoreer hom liewer. Hy is regtig nie jou tyd en moeite werd nie!!
Albert.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7152 is 'n antwoord op boodskap #7018] Do, 29 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
a...@smartnet.co.za (A.R.Gus) wrote:
Vorige onderwerp: Die Afrikaner: Bolger weier om verskoning te vra vir 27 000
Volgende onderwerp: JPG Viewer...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:55:10 MGT 2024