Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Persoonlik boodskap
Persoonlik boodskap [boodskap #108230] Wo, 18 Januarie 2006 03:58 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarom reageer mense op die nuusgroep op drek wat hier geplaas word?
Glo my - die anonieme ouens wat die snert plaas stel nie belang in die
rasionele uitruil van idees nie. Maar hy/sy word aangevuur deur enige
reaksie daarop. As julle 'n verdere verduideliking nodig het laat weet.
Ignoreer hulle soos 'n stopstraat my ou.
Op Outlook Express blok ek bloot daardie ouens. Voortaan blok ek ook
diegene wat hierdie ouens se vuur stook.

(Soms wonder ek of die drekplasers en ouens wat daarop reageer nie
dieselfde persone is nie...)
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108231 is 'n antwoord op boodskap #108230] Wo, 18 Januarie 2006 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sluit jou versoek daardie domastrante Hollander in?:))
--
Groetnis
Annette
"Jonas" wrote in message
news:1137556729.091725.27550@g47g2000cwa.googlegroups.com...
> Waarom reageer mense op die nuusgroep op drek wat hier geplaas word?
> Glo my - die anonieme ouens wat die snert plaas stel nie belang in die
> rasionele uitruil van idees nie. Maar hy/sy word aangevuur deur enige
> reaksie daarop. As julle 'n verdere verduideliking nodig het laat weet.
> Ignoreer hulle soos 'n stopstraat my ou.
> Op Outlook Express blok ek bloot daardie ouens. Voortaan blok ek ook
> diegene wat hierdie ouens se vuur stook.
>
> (Soms wonder ek of die drekplasers en ouens wat daarop reageer nie
> dieselfde persone is nie...)
>
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108237 is 'n antwoord op boodskap #108230] Do, 19 Januarie 2006 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:

> Waarom reageer mense op die nuusgroep op drek wat hier geplaas word?
> Glo my - die anonieme ouens wat die snert plaas stel nie belang in die
> rasionele uitruil van idees nie. Maar hy/sy word aangevuur deur enige
> reaksie daarop. As julle 'n verdere verduideliking nodig het laat weet.
> Ignoreer hulle soos 'n stopstraat my ou.
> Op Outlook Express blok ek bloot daardie ouens. Voortaan blok ek ook
> diegene wat hierdie ouens se vuur stook.
>
> (Soms wonder ek of die drekplasers en ouens wat daarop reageer nie
> dieselfde persone is nie...)

Jonas, hierdie patroon loop al jare lank en kan
dikwels nie vir veel meer as wat jy dit noem
aangesien word nie.

Of dit is wat ons graag sou wou glo...

Die waarheid is dat vele van hierdie
mense werklike en diepgeplaasde haat
teenoor die Afrikaners/Boere koester
en hulself sal verlustig in ons
vernietiging.

Sommiges soos Max Muir sal tweekeer
moet dink voordat hy weer onbeteulde
haatspraak beoefen en homself in die
plaasmoorde verlustig.

Ander sal anoniem bly en vir nie veel
meer as dwase gekke aangesien word nie.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108238 is 'n antwoord op boodskap #108237] Do, 19 Januarie 2006 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Etienne - indien Muir homself geidentifiseer het stuur die besonderhede
aan my eposadres. Dis die maklikste ding ter wêreld om 'n klag teen so
'n ou te laat le^.

Weereens - ignoreer die klompie. Sonder reaksies kan hulle nie bestaan
nie.
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108245 is 'n antwoord op boodskap #108238] Vr, 20 Januarie 2006 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die vraag wat by my opkom is waar plaas 'n persoon haatspraak in konteks met
vryheid van spraak.

"Jonas" wrote in message
news:1137681925.057102.96370@g44g2000cwa.googlegroups.com...
> Etienne - indien Muir homself geidentifiseer het stuur die besonderhede
> aan my eposadres. Dis die maklikste ding ter wêreld om 'n klag teen so
> 'n ou te laat le^.
>
> Weereens - ignoreer die klompie. Sonder reaksies kan hulle nie bestaan
> nie.
>
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108246 is 'n antwoord op boodskap #108245] Vr, 20 Januarie 2006 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haatspraak - as jy enige woord gebruik wat haatdraendheid aandui - maw as jy
'n woord gebruik wat vry aanvaar word dat dit wel haatspraak is deur die
slagoffer.
Jy bedoel seker wat is die verskil tussen vryheid van spraak en normale,
algemeen aanvaarbare, beleefdheid?
Geen verskil eintlik nie, behalwe dat jy agter vryheid van spraak kan skuil
in haatdraende uitsprake, terwyl dit maar bars sal gaan om in alle
beleefheid haatspraak te pleeg.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1137735864.806225@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Die vraag wat by my opkom is waar plaas 'n persoon haatspraak in konteks met
> vryheid van spraak.
>
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:1137681925.057102.96370@g44g2000cwa.googlegroups.com...
>> Etienne - indien Muir homself geidentifiseer het stuur die besonderhede
>> aan my eposadres. Dis die maklikste ding ter wêreld om 'n klag teen so
>> 'n ou te laat le^.
>>
>> Weereens - ignoreer die klompie. Sonder reaksies kan hulle nie bestaan
>> nie.
>>
>
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108247 is 'n antwoord op boodskap #108246] Vr, 20 Januarie 2006 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog 'n vraag ... Indien iemand hier in die Regte is

Is die WAAR dat jy kan sê

a.) Ek DINK jy is 'n drol

teenoor

b.) Jy is 'n drol

Die verskil natuurlik met die woordjie DINK, want jy is seker geregtig om te
mag dink wat jy wil, en jy sê dus bloot wat jy dink, jy maak nie 'n direkte
stelling nie

"Annette" skryf in boodskap news:-PudnfhZWJewHk3eRVn-pA@is.co.za...
> Haatspraak - as jy enige woord gebruik wat haatdraendheid aandui - maw as
> jy
> 'n woord gebruik wat vry aanvaar word dat dit wel haatspraak is deur die
> slagoffer.
> Jy bedoel seker wat is die verskil tussen vryheid van spraak en normale,
> algemeen aanvaarbare, beleefdheid?
> Geen verskil eintlik nie, behalwe dat jy agter vryheid van spraak kan
> skuil
> in haatdraende uitsprake, terwyl dit maar bars sal gaan om in alle
> beleefheid haatspraak te pleeg.
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108248 is 'n antwoord op boodskap #108247] Vr, 20 Januarie 2006 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Beide ( a en b) is onaanvaarbaar aangesien die waardigheid van die
persoon aangetas word.

Ook en veral - is/was iemand teenwoordig terwyl die beledigende terme
gebesig is. Wanner dit privaat ge-uiter is (een op een) sal die
bewyslas (swaar) op die klaer rus. Maw - indien ek 'n ou vanuit my
voertuig vloek, maar die vensters is toe, en die beledigings nie gehoor
kan word nie, sal 'n klag nie slaag nie.
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #108267 is 'n antwoord op boodskap #108248] Sa, 21 Januarie 2006 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Tog!!!!!!

Anders sou verskeie Taxi-drywers my al aangekla het, dan tel ek nou nie
diegene vir wie ek fisies by 'n oop venster uit gegil het nie!

"Jonas" wrote in message
news:1137745882.672098.50540@g44g2000cwa.googlegroups.com...
> Beide ( a en b) is onaanvaarbaar aangesien die waardigheid van die
> persoon aangetas word.
>
> Ook en veral - is/was iemand teenwoordig terwyl die beledigende terme
> gebesig is. Wanner dit privaat ge-uiter is (een op een) sal die
> bewyslas (swaar) op die klaer rus. Maw - indien ek 'n ou vanuit my
> voertuig vloek, maar die vensters is toe, en die beledigings nie gehoor
> kan word nie, sal 'n klag nie slaag nie.
>
Re: Persoonlik boodskap [boodskap #111474 is 'n antwoord op boodskap #108230] Di, 31 Oktober 2006 21:14 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
17 Ik zal mij meedogenloos op hen wreken, in mijn toorn zal ik hen
straffen, en dan, als mijn wraak hen treft, zullen ze weten dat ik de
HEER ben.'
Vorige onderwerp: Re: Wat is Erger?
Volgende onderwerp: Re: Lekker Lament
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:32:07 MGT 2024