Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki - munisipaliteite
Mbeki - munisipaliteite [boodskap #108065] Ma, 09 Januarie 2006 14:24 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens Mbeki is "hulle" reeds sedert 2000 besig om die effektiwiteit
van die munisipaliteite dop te hou.
Maar hy meld nie wat waargeneem is nie. Hy meld ook nie waarom die
korrupte ANC-regering wag totdat mense bande brand en paaie versper
voordat hulle reageer op hulle eie onbevoegde en korrupte amptenary
nie.

Dit lyk my verandering sal maar weer bewerkstellig word deur Swartes
wat bereid is om tot geweld oor te gaan?

(Wie kan onthou dat burgermeesters nie besoldig was voordat die
ANC-bewind in plek gekom het nie.)
Re: Mbeki - munisipaliteite [boodskap #108068 is 'n antwoord op boodskap #108065] Ma, 09 Januarie 2006 20:55 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

>> (Wie kan onthou dat burgermeesters nie besoldig was voordat die
> ANC-bewind in plek gekom het nie.)

Ongelukkig is dit nou die gewoonte hier in Kanada ook
om burgemeesters en stadsraadslede hoë salarisse
te betaal. Hulle verdien dit seker tot 'n mate, want
hulle moet lang ure sit en beraadslaag. Maar dit lei
tot die totstandkoming van 'n groep mense wat
agter die besoldiging aan is, liewer as vir die liefde
vir die werk. Dieselfde gebeur met die lede van die
Skoolrade, wat ook goed besoldig word, selfs al
het hulle ook 'n dagwerk.

Gloudina
Vorige onderwerp: 200 jaar-herdenking: in 1806 namen de engelsen voorgoed bezit van de Kaap
Volgende onderwerp: uit Litnet : Die probleem met die Afrikaner - Jonathan Jansen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 21:37:16 MGT 2024