Skoolvakansie [boodskap #107999] |
Wo, 28 Desember 2005 13:32 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit nie opmerklik hoe gemorspos op die nuusgroep toegeneem het sedert die
begin van die skoolvakansies nie?
Wat egter meer kommerwekkend is, is die aantal "normale" ng-deelnemers wat
reageer op hierdie snert. (Dis interessant om te let dat die ouer, meer
gesoute deelnemers nie daarop reageer nie.)
Enige ou wat gemorspos anoniem hier plaas is maar dieselfde tipes wat hul
frustrasies teen die mure van openbare toilette uitkrap. (Hulle het
waarskynlik nie meer toegang tot openbare toilette nie...)
|
|
|
Re: Skoolvakansie [boodskap #108002 is 'n antwoord op boodskap #107999] |
Wo, 28 Desember 2005 16:33 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of dalk verveel die skoolvakansie hulle?
"Jonas" skryf in boodskap news:C5idnWDgQOFBDi_enZ2dnUVZ_sCdnZ2d@is.co.za...
> Is dit nie opmerklik hoe gemorspos op die nuusgroep toegeneem het sedert
> die begin van die skoolvakansies nie?
>
> Wat egter meer kommerwekkend is, is die aantal "normale" ng-deelnemers wat
> reageer op hierdie snert. (Dis interessant om te let dat die ouer, meer
> gesoute deelnemers nie daarop reageer nie.)
>
> Enige ou wat gemorspos anoniem hier plaas is maar dieselfde tipes wat hul
> frustrasies teen die mure van openbare toilette uitkrap. (Hulle het
> waarskynlik nie meer toegang tot openbare toilette nie...)
>
|
|
|