Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regte Afrikaners
Regte Afrikaners [boodskap #6978] So, 11 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
kuy...  is tans af-lyn  kuy...
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand asb. aan my verduidelik hoe Afrikaners hulleself as
gasvry kan beskou en terselftertyd aan 'n laertrek-mentaliteit kan ly?

Wie is destyds as die "regte" Afrikaner beskou? Dis nou in "Die
Genootskap van Regte Afrikaners?"

As ek die HNP se stukkie lees lyk dit asof hulle dink hulle weet!

Griet.
Re: Regte Afrikaners [boodskap #6984 is 'n antwoord op boodskap #6978] Ma, 12 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kuy...  is tans af-lyn  kuy...
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos skryf:

> Maar, oor die "regte": Ek het nog altyd gedink "regte" verwys na
> Broederbonders in die formele kultuur-strukture.

Soos in "regs?"

Nie altyd soos in reg nie, aanvaar ek.

Wie is dan die "egte" Afrikaners?

Griet
Re: Regte Afrikaners [boodskap #6985 is 'n antwoord op boodskap #6978] Ma, 12 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Faan wrote:

As ek die HNP se stukkie lees lyk dit asof hulle dink hulle weet!>>>[/color]

Ek het nie die HNP se stuk gelees nie. Dis te lank en hulle is te
voorspelbaar.
Maar, oor die "regte": Ek het nog altyd gedink "regte" verwys na
Broederbonders in die formele kultuur-strukture.
Re: Regte Afrikaners [boodskap #7099 is 'n antwoord op boodskap #6978] Vr, 23 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
AntMan  is tans af-lyn  AntMan
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Johan van Vollenhoven wrote:
>

>
> Dis 'n baie goeie vraag - wat is egte en wat is regte Afrikaners...?
> Bestaan daar werklik so-iets...? Ek dink wel so, maar daar is ook 'n
> derde groep - REGSE Afrikaners!! Gelukkig is ek nie een van hulle nie.

Hoekom sou jy sê is jou sogenaamde "regse" Afrikaners nie "ware" of "egte"
Afrikaners nie? Of dalk moet jy eers defini"eer wat jy onder "regse" Afrikaners
verstaan.

Antonie
Vorige onderwerp: Dis nie net apartheid nie.
Volgende onderwerp: SA se beeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:48:19 MGT 2024