Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Malmsbury
Re: Malmsbury [boodskap #107767] Ma, 12 Desember 2005 14:54 na volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nog een (delfde een?):

Path:
ctb-nnrp2.saix.net!ctb-nntp1.saix.net!nx01.iad01.newshosting .com!newshosting.com!newsfeed.icl.net!newsfeed.fjserv.net!ne ws.tele.dk!news.tele.dk!small.news.tele.dk!newsgate.cistron. nl!news.wiretrip.org!news.dizum.com!sewer-output!mail2news
Date: 12 Dec 2005 13:24:16 -0000
Message-ID:
From: Anonymous-Remailer@See.Comment.Header (Oom Piet)
Subject: Malmsbury
Cc: mail...@dizum.com
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
X-No-Archive: Yes
Comments: This message probably did not originate at the above
address.
It was automatically remailed by one or more anonymous
remailers.
Please use ab...@dingoremailer.com to report abuse
X-Remailer-Contact: Anonymous Mailer
X-Spam-Processed: dingoremailer.com, Mon, 12 Dec 2005 07:24:20 -0600
(not processed: recipient mail...@dizum.com in exclude file)
X-Return-Path: dingo...@dingoremailer.com
X-MDaemon-Deliver-To: mail...@dizum.com
Mail-To-News-Contact: ab...@dizum.com
Organization: mail...@dizum.com
Lines: 28
Xref: ctb-nnrp2.saix.net soc.culture.south-africa.afrikaans:88116

On 12 Dec 2005 13:24:16 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Oom Piet) wrote:

> Ek onthou maar lekker toe ek op die stoep van my malmesbury
> woonstel gesit het en dink aan die vorige dae toe dinge mooi
> ordentelik. Die gewese Piet Peterse, my ou maat en ek het lekker
> saam brandewyn gedrink en gepraat van die klein voeltjies
> (vinke) wat ons mielies so opgevreet het. Ons het saam daardie
> bliksems weg gemoer met die haelgeweer die een dag, toe was die
> boy langsaan gewees op die trekker. Hoe het daardie swartetjie
> geskrik. Man die bleddie bantu het sy broek gekak - rerig, en
> toe by ons kom vra as hy OMO kan leen. Natuurlik het ons him
> weggehol, want die swartes mag nie binne ons woonstel kom nie.
>
> Piet Pieterse is ongellukig oorlede daar in sy karavaan vermoor.
> Dis vir my 'n lelikke dag toe ek dit uitgevind het. Swerwes kos
> was vir my die beste van sy programme gewees. Die bokkoms by
> Saldanha, vars uit die water getrek, gesout in in die son gelos
> was maar heerlik. Ek kry my knip mes en trek daardie tou vel van
> hom af en dan die souterigge binnekant in my mond ingesit.
> Heerlik mese, heerlik.
>
> Ek mis daardie gebeurtenisse vreeslik baie, maar hierdie kerstyd
> gaat ek weer soentoe vir 'n kort rukkie. Sien julle. Oor 'n paar
> maande sal ek maar terug wees. Ek sal my laptop saam vat en by
> my vriend se huis aan die net koppel, so ek nog met julle mense
> kan geselkap hou. Lekker vakansie julle. Moenie te veel van
> daardie doppies drink nie.
>
Re: Malmsbury [boodskap #107772 is 'n antwoord op boodskap #107767] Ma, 12 Desember 2005 20:15 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Oom Piet" skryf

> Ek onthou

Skryf nog, in Afrikaans, van jou ervarings,
Oom Piet. Solank jy in Afrikaans skryf,
is dit baie interessant.

Die outjie van die Weskus
Vorige onderwerp: Zoem, zoem zoem ......
Volgende onderwerp: Waar is Padlangs heen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 22:59:45 MGT 2024