Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn‚ du Plessis verleentheid vir Blankes
Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn‚ du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #6968] Vr, 09 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
Herstigte Nasionale P[1]  is tans af-lyn  Herstigte Nasionale P[1]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Uittreksel vanuit die nuutste uitgawe van die Afrikaner.

Die volledige Internetuitgawe is beskikbaar by

http://www.hnp.org.za/afrikaner

************************************************************ ******

Francois Pienaar, Morn‚ du Plessis verleentheid vir Blankes

DIE politieke spel wat Francois Pienaar, die kaptein, en Morn‚
du Plessis, die bestuurder van die Springbokke speel, is al
lankal vir die Blanke in Suid-Afrika 'n verleentheid. Die wyse
waarop hulle hulle distansieer van dit wat altyd vir die
Afrikaner lief en dierbaar was, plaas hulle vierkantig binne die
sport-gees van die ANC. Daar is al lankal stemme wat opgaan dat
veral Francois Pienaar 'n vreemde gees uitstraal wat nie
verteenwoordigend is van die gevoel en emosies van die
rugbypubliek nie.
Francois Pienaar en Morn‚ du Plessis het na Saterdag se toets
in Bloemfontein waar daar meer Oranje-Blanje-Blou vlae te sien
was as die bont Yebo-vlae van die Nuwe Suid-Afrika, die opmerking
gemaak dat die vlae vir hulle 'n verleentheid was. Hulle swyg
egter daaroor dat die Springbokke se spel vir die rugbyliefhebber
'n verleentheid was. Dit was tog hulle eerste
verantwoordelikheid om te sorg dat daar Springbokrugby van
gehalte gespeel word, maar hulle is so politiek-behep dat die
gehalte van hulle spel van mindere betekenis word.
Dat Francois Pienaar en Morn‚ du Plessis sover gaan om 'n
verklaring uit te reik oor ondersteuners wat die "verkeerde" vlag
swaai, is 'n aanduiding van hoe polities skeef Suid-Afrikaanse
rugby reeds is. Hulle gaan sover as om te sˆ dat die swaai van
die regte vlag nie as ondersteuning vir die bokke vertolk moet
word nie, en dat dit hulle nie aanmoedig nie. Dit is vir hulle
'n verleentheid en ontstel glo sommige van die spelers. Hulle
beskou nie daardie mense as hulle ondersteuners nie.
Intussen was dit weer so opmerklik dat toe daar na die wedstryd
met Francois Pienaar 'n TV-onderhoud gevoer is, en die
onderhoudvoerder dit in Afrikaans gedoen het, Pienaar in die
middel van 'n sin na Engels oorgeslaan het, so asof hy skielik
besef het dat die onderhoud in 'n vreemde taal gevoer word.
Daar word van die Springbokke verwag om die politiek te laat
los, en eerder hulle aandag op hulle spel toe te spits.
Toentertyd met Pienaar as kaptein het die Transvaalse rugbyspan,
toe rugby 'n professionele sport geword het, soveel aandag aan
hulle geldsakke gegee wat selfs met 'n boikotaksie gepaard gegaan
het, dat Transvaalse rugby in 'n moeras beland het waaruit hulle
tot vandag toe nog nie kon kom nie. Van die groot rugbybonde is
dit net die Oostelike Provinsie wat swakker as hulle vaar.
As hierdie soort politiekery so voortgaan, bestaan die gevaar
dat dieselfde ook met die Springbokke gaan gebeur.
Oor Radio Pretoria het mnr. Meinhard Peters, die HNP se
woordvoerder oor sport, laat blyk dat die optrede van Pienaar en
Du Plessis niks anders is as 'n gekruip voor die ANC nie. Die
publiek se lojaliteit teenoor die ou vlag en verwerping van die
nuwe vlag moet gesien word in die lig van die mislukking van die
Nuwe Suid-Afrika waarop geen denkende mens kan trots wees nie.
Hulle eis dat die ou vlag laat vaar moet word, moet gesien word
as 'n openlike uitdaging aan die Afrikaner deur mense wat bewys
het dat hulle alles in hul vermo‰ sal doen om in die goeie
boekies te bly van die ANC-regime
Ook die Karmel-aksie het daarop gewys dat die optrede van
Pienaar en Du Plessis daarop neerkom dat hulle 'n kloof geslaan
het tussen die Afrikaner en die rugby-publiek. Hulle vereer 'n
volksvreemde vlag wat 'n simbool van verdrukking is vir die
Boerevolk.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn‚ du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #6980 is 'n antwoord op boodskap #6968] So, 11 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kuy...  is tans af-lyn  kuy...
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner writes: > Uittreksel vanuit die nuutste uitgawe van die Afrikaner.

> Francois Pienaar, Morné du Plessis verleentheid vir Blankes

Hier waar ons in die verre Kanada sit, was dit vir my 'n teleurstelling
om te sien dat die HNP nog nie besef dat die "nuwe" Suid-Afrika vir baie
jong mense verkieslik is bo die uitgewerkte ideologieë van die verlede
nie. Die nuwe S.A is nou hier en daarmee saam die nuwe vlag en al die
simbole wat daarmee saamgaan. Dit is net reg dat die springbok kaptein
die nuwe vlag ondersteun, anders moet hy ook die "Union Jack" goedpraat
wat in Durban geswaai word ??

Faan Kuypers.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn‚ du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #6981 is 'n antwoord op boodskap #6968] So, 11 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Griet wrote:

>>

Sekere dinge stoom voort ongeag wat om dit gebeur.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #6988 is 'n antwoord op boodskap #6968] Ma, 12 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ibm.net wrote:
As julle so ver in die verlede in wil dwaal loop julle dalk in[/color]
> julle eie gat vas.>>

Dis die ding. Hulle het 'n paar jaar gelede al.....
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #6989 is 'n antwoord op boodskap #6968] Ma, 12 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
> Uittreksel vanuit die nuutste uitgawe van die Afrikaner.
>
>>
> Francois Pienaar, Morne du Plessis verleentheid vir Blankes
>

ens ens.

Luister hier, die nuwe SA vlag is vir almal, dit is nie die ANC se
vlag nie, en dit is die vlag wat daar geswaai moet word !

Is julle agter die klip of wat ?

Word 'n slag wakker man, julle val van die wa af !
As julle so ver in die verlede in wil dwaal loop julle dalk in
julle eie gat vas.

Groete.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #6998 is 'n antwoord op boodskap #6968] Wo, 14 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bob whitaker  is tans af-lyn  bob whitaker
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> gal...@ibm.net wrote:
> > As julle so ver in die verlede in wil dwaal loop julle dalk in
>> julle eie gat vas.>>
>
> Dis die ding. Hulle het 'n paar jaar gelede al.....
>
>
So Koos is one of the Afrikaaner turncoats, eh?
Does it pay?
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7005 is 'n antwoord op boodskap #6968] Do, 15 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
bob whitaker wrote:

Does it pay? >>[/color]

What do you have for brains you ignorant and shallow man?
Where do you come from to define my past for me when you have never
even talked to me?
And define my present and then call me a turncoat?
You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
construction you built for me exists only in your budgie brain.

I hope you are NOT a South African.
And if you are, I hope you are in the US permamently now.

Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
with probably only enough guts to take a shit once a day?
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7019 is 'n antwoord op boodskap #6968] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
bob whitaker wrote:

> fe...@is.co.za (Koos) wrote:
>> gal...@ibm.net wrote:
>> >> As julle so ver in die verlede in wil dwaal loop julle dalk in
>>> julle eie gat vas.>>
>>
>> Dis die ding. Hulle het 'n paar jaar gelede al.....
>>
>>
> So Koos is one of the Afrikaaner turncoats, eh?
> Does it pay?

Ek weet nie of dit in kontant betaal nie, miskien wel, die "Koos" man
klink darem baie of hy van erens "gesubsidieer" word. Maar hoe ookal,
hy is maklik die mees obsene Afrikaanse korrespondent in die
Afrikaanse groepe. En dis so maklik om ALLES te se wat jy wil in
Afrikaans sonder om vuiltaal te gebruik, ou Koosd--s. Probeer net!!
Albert.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7020 is 'n antwoord op boodskap #6968] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
u...@aztec.co.za  is tans af-lyn  u...@aztec.co.za
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> bob whitaker wrote:
>
> > Does it pay? >>
>
> What do you have for brains you ignorant and shallow man?
> Where do you come from to define my past for me when you have never
> even talked to me?
> And define my present and then call me a turncoat?
> You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
> construction you built for me exists only in your budgie brain.
>
> I hope you are NOT a South African.
> And if you are, I hope you are in the US permamently now.
>
> Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
> with probably only enough guts to take a shit once a day?
>
>
>

AS JY 'N KLIP IN DIE BOS GOOIE EN IEMAND SKREE EINA.....DAN
WEET JY DIS WAAR

EH KOOS?
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7030 is 'n antwoord op boodskap #6968] Sa, 17 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
bob whitaker wrote:

> fe...@is.co.za (Koos) wrote:
>> bob whitaker wrote:
>>
>> >> Does it pay? >>
>>
>> What do you have for brains you ignorant and shallow man?
>> Where do you come from to define my past for me when you have never
>> even talked to me?
>> And define my present and then call me a turncoat?
>> You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
>> construction you built for me exists only in your budgie brain.
>>
>> I hope you are NOT a South African.
>> And if you are, I hope you are in the US permamently now.
>>
>> Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
>> with probably only enough guts to take a shit once a day?
>>
>
> Yep! Screching like that when he's called on it in plain
> English, he's definitely a turncoat, all right.>>>

Bob Whitaker's definition of a turncoat: A person that is irritated
when a stranger knowing nothing about him, calls him a turncoat out of
the blue.
Nice going Bob! You are probably an intellectual in your circles.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7031 is 'n antwoord op boodskap #6968] Sa, 17 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bob whitaker  is tans af-lyn  bob whitaker
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> bob whitaker wrote:
>
> > Does it pay? >>
>
> What do you have for brains you ignorant and shallow man?
> Where do you come from to define my past for me when you have never
> even talked to me?
> And define my present and then call me a turncoat?
> You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
> construction you built for me exists only in your budgie brain.
>
> I hope you are NOT a South African.
> And if you are, I hope you are in the US permamently now.
>
> Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
> with probably only enough guts to take a shit once a day?
>

Yep! Screching like that when he's called on it in plain
English, he's definitely a turncoat, all right.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7037 is 'n antwoord op boodskap #6968] So, 18 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bob whitaker  is tans af-lyn  bob whitaker
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
"u...@aztec.co.za" wrote:
> fe...@is.co.za (Koos) wrote:
>> bob whitaker wrote:
>>
>> >> Does it pay? >>
>>
>> What do you have for brains you ignorant and shallow man?
>> Where do you come from to define my past for me when you have never
>> even talked to me?
>> And define my present and then call me a turncoat?
>> You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
>> construction you built for me exists only in your budgie brain.
>>
>> I hope you are NOT a South African.
>> And if you are, I hope you are in the US permamently now.
>>
>> Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
>> with probably only enough guts to take a shit once a day?
>>
>
>
>
> AS JY 'N KLIP IN DIE BOS GOOIE EN IEMAND SKREE EINA.....DAN
> WEET JY DIS WAAR
>
>
> EH KOOS?
>
> "u...@aztec.co.za" wrote:
> fe...@is.co.za (Koos) wrote:
>> bob whitaker wrote:
>>
>> >> Does it pay? >>
>>
>> What do you have for brains you ignorant and shallow man?
>> Where do you come from to define my past for me when you have never
>> even talked to me?
>> And define my present and then call me a turncoat?
>> You don't even have enough sense to see that the whole turncoat
>> construction you built for me exists only in your budgie brain.
>>
>> I hope you are NOT a South African.
>> And if you are, I hope you are in the US permamently now.
>>
>> Did it ever strike you that you are a cowardly, sneaky one line poster
>> with probably only enough guts to take a shit once a day?
>>
>
>
>
> AS JY 'N KLIP IN DIE BOS GOOIE EN IEMAND SKREE EINA.....DAN
> WEET JY DIS WAAR
>
>
> EH KOOS?
>
>
Is koos die eenige word jy weet?
Everybody gets tough at this distance.
I used to work with sewing machines in Rhodesia. I'm not
your best candidate for an easy kill.
You know, a turncoat Afrikaaner is about the most
provincial person on earth. Her is the last living white
person who thinks Marxism is the Wave of the future.
Just as the rest of the world is catching on to the
disaster so-called "diversity" brings, the turncoat Afrikanner
thinks he's really looking intellectual to the outside world by
pushing it. In the information filter-down process, he is the
dregs.
Please notice that all this "diversity" is only aimed at
white countries. "TO become diverse" is a code term for white
countries to turn brown.
I have read Koos' other posts. He strikes strikes me a
perfectly consistent, old-fashioned anti-white white, circa
1965.
Everybody has his or her own particular turn-off. For
me, it is hte person who, when their country or their race is
under attack, self-righteously joins the enemy.
And what is particularly nauseating about this kind of
turncoat is that he thinks he is being a really modern
intellectual:
"Like the generals who are trained to fight the last war,
social scientists are fully equipped to recognize and deal with
those problems that are already being solved and have given
place to different, and often opposite, problems: depression in
a time when inflation is rife; individual freedom during a
period of anarchy; and minority rights when the majority feels
unable to protect its interests or assert its will."
In short, this sort is not only a turncoat, but he
thinks he's looking smart when he's being the very essence of
dumb.
To quote Oliver Hardy:
"There is nothing as dumb as a dumb man who thinks he's
smart."
Please don't tell me you are just being "modern" and
"objective" by turning against your own people. I've heard
that one.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7063 is 'n antwoord op boodskap #6968] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
bob whitaker wrote:

>

Ah! A Rhodesian then.
Now I understand.
When did you flee the devestation you sowed in Southern Africa?
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7064 is 'n antwoord op boodskap #6968] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
a...@smartnet.co.za (A.R.Gus) wrote:

Afrikaans sonder om vuiltaal te gebruik, ou Koosd--s. Probeer net!![/color]
> Albert.>>>

Weereens: Dankie.
Komende van jou, is dit 'n kompliment en 'n bewys vir my dat ek op
die regte pad is. Die ander pad as jy.
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7065 is 'n antwoord op boodskap #6968] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sorrel Jakins  is tans af-lyn  Sorrel Jakins
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote:
> Weereens: Dankie.
> Komende van jou, is dit 'n kompliment en 'n bewys vir my dat ek op
> die regte pad is. Die ander pad as jy.

Ag nee, Koos. Ek sou gedink het dat jy op die linkse pad was?
Sarel Jakobs / Sorrrel Jakins (elke ander maand)
Re: Die Afrikaner: Francois Pienaar, Morn du Plessis verleentheid vir Blankes [boodskap #7074 is 'n antwoord op boodskap #6968] Di, 20 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Sorrel Jakins wrote:

> Weereens: Dankie.[/color]
>> Komende van jou, is dit 'n kompliment en 'n bewys vir my dat ek op
>> die regte pad is. Die ander pad as jy.
>
> Ag nee, Koos. Ek sou gedink het dat jy op die linkse pad was?
> Sarel Jakobs / Sorrrel Jakins (elke ander maand)>>>

Laat ek dit so stel: 1. Lees al die postings. 2. Ek is beslis op 'n
ander pad as die Afrikaanse Fasciste Beweging.
Vorige onderwerp: EK SKAAM MY VIR SO-IETS OP DIE NUUSGROEP.....!!!
Volgende onderwerp: Volledige volkslied gesoek - Dringend ! / Complete national anthem wanted urgently !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:16:26 MGT 2024