Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engelse tijdschrift 'Wallpaper': 'afrikaans een lelijke taal'
Engelse tijdschrift 'Wallpaper': 'afrikaans een lelijke taal' [boodskap #107665] Di, 06 Desember 2005 19:36 na volgende boodskap
lauda...  is tans af-lyn  lauda...
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1846224,00. html

Tja, als je twee oorlogen gewint - 'with a little help from your friends' -,
dan heb je gewoon geen reden je eigen houding te achtervragen. Je hebt
gewonnen, dus moet je wel gelijk hebben!

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/
Re: Engelse tijdschrift 'Wallpaper': 'afrikaans een lelijke taal' [boodskap #107669 is 'n antwoord op boodskap #107665] Di, 06 Desember 2005 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Michael Laudahn" wrote in
news:BKllf.98$sX2....@se2-cb104-9.zrh1.ch.colt.net:

>
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1846224,00. html
>
>
> Tja, als je twee oorlogen gewint - 'with a little help from your
> friends' -, dan heb je gewoon geen reden je eigen houding te
> achtervragen. Je hebt gewonnen, dus moet je wel gelijk hebben!

Fraaie oekaze....:))
Wiens brood men eet, wiens woord men spreekt....;))

Potdomme naast Portugees een van de mooiste (en meest efficiente/compacte!)
talen ter wereld!

xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Lelike' Afrikaans kos tydskrif baie
Dec 06 2005 11:09:11:483AM - (SA)
# 'Rupert stel voorbeeld vir ander firmas'

Michele O'Connor
Kaapstad. - "Dit was 'n ligte 'mistykie'."

Sê het die sakemagnaat en uitvoerende voorsitter van die internasionale
Richemont-groep, mnr. Johann Rupert, gister gesê oor 'n Britse tydskrif se
houding oor Afrikaans.

Dié leefstyltydskrif, Wallpaper, het Afrikaans in 'n artikel as 'n
"lelike" taal afgemaak.

Rupert het gesê dit is 'n beginselsaak. Richemont het reeds sy advertensies
uit die tydskrif se Kersuitgawe onttrek.

Dié groep sluit handelsmerke soos Cartier, Van Cleef & Arpels, Piaget en
Dunhill in. Richemont bestee jaarliks etlike miljoene ponde aan
advertensies in Britse tydskrifte.

"Die hele gedoente is nie 'n vete nie. Dit is 'n beginselsaak. Ek het die
afgelope tyd etlike klagtes per e-pos van Afrikaanse lesers van dié
tydskrif ontvang. My kollega mnr. Piet Beyers het op 'n Richemont-
briefhoof kapsie gemaak teen die artikel waarin Afrikaans as 'n 'lelike'
taal afgemaak word. Die tydskrif se bestuur het dié beswaar geïgnoreer.

"Ek vermoed die mense het nie mooi besef watter handelsmerke almal in die
Richemont-groep val nie. Ons het ook nog geen verskoning van die tydskrif
ontvang nie en het daarom besluit om ons advertensies te onttrek," het
Rupert gesê.

Volgens hom sal die groep dieselfde optree as 'n ander kultuur- of
taalgroep waarby Richemont 'n belang het, aangeval word. "Die tydskrif kan
ook nie stappe teen Richemont doen nie. Dit is ons goeie reg om te besluit
met wie ons sake doen.

"As Wallpaper verskoning vra, kan ons toekomstige advertensies in die
tydskrif oorweeg," het Rupert gesê.

Me. Paula Cain, direkteur van advertensies in Wallpaper se Londense
kantoor, het gister nie op navrae gereageer nie.

Verskeie Afrikaanse taal- en kultuurorganisasies, akademici en skrywers het
Rupert se optrede en besluit ondersteun.
xxxxxxxxxxx

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1845237,00. html
xxxxxxxxxxxxxxxx
'Rupert stel voorbeeld vir ander firmas'
Dec 04 2005 09:07:48:420PM - (SA)
Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend
Click here

Deon de Lange

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, het gister sy
"heelhartige steun" uitgespreek vir die sakemagnaat mnr. Johann Rupert se
besluit om miljoene rande se advertensies te onttrek aan 'n Britse tydskrif
wat Afrikaans as "een van die lelikste tale ter wêreld" bestempel het.

Volgens Rapport het Rupert die besluit geneem nadat die interna sionale
dekortydskrif Wallpaper 'n onderskrif by 'n foto van die Taalmonument soos
volg verwoord het: "Die argitek Jan van Wijk se besonderse 1975-huldeblyk
aan een van die wêreld se lelikste tale wat, as dit oor niks anders
gewaardeer kan word nie, 'n goeie piekniekterrein is op pad na Franschhoek
en Stellenbosch se wynlande".

Rupert, uitvoerende voorsitter van die reusagtige luuksegoederegroep
Richemont, wat handelsname soos Alfred Dunhill, Cartier, Lancel en Van
Cleef & Arpels besit, het aan die koerant gesê hy kon aanvanklik sy oë nie
glo toe hy dié stelling in die tydskrif se September-uitgawe gelees het
nie.

"Die tydskrif het my moedertaal verneder en ek het nou genoeg daarvan gehad
dat my kultuur voortdurend gekleineer word. Ek gaan nie net stilsit en
toekyk hoe my taal en kultuur deur die modder gesleep word nie. Wat hulle
oor Afrikaans te sê gehad het, is die grootste komp twak wat ek in 'n lang
tyd gesien het en ek het besluit dit verg optrede."

Die tydskrif kon nie gister vir komentaar word bereik nie.

Mulder meen baie Afrikaanssprekendes aanvaar vandag dat hul taal seker maar
verdien om swak behandel te word.

"Deur sy optrede stel Rupert 'n voorbeeld aan talle plaaslike maatskappye
wat allerlei verskonings uitdink waarom hulle Afrikaanse kliënte se geld
wil hê, maar nie hul taal respekteer nie.

"Afrikaans moenie 'n turksvy in die Suid-Afrikaanse kultuurboord word met
dorings waaraan niemand wil vat nie."

Mulder meen verder Rupert se optrede bewys dat die tyd verby is dat
Afrikaanssprekendes verskoning vir alles - ook hul taal - vra.

Volgens hom toon navorsing dat Afrikaans - al is dit die derde sterkste
taal ná Zoeloe en Xhosa - die enigste taal in die land is waarvan die
posisie ná 1994 verswak het, terwyl Engels en die ander Afrika-tale se
posisie verbeter het.
--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Engelse tijdschrift 'Wallpaper': 'afrikaans een lelijke taal' [boodskap #107670 is 'n antwoord op boodskap #107665] Di, 06 Desember 2005 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anneke A  is tans af-lyn  Anneke A
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Michael Laudahn" skryf in boodskap news:BKllf.98$sX2.1815@se2-cb104-9.zrh1.ch.colt.net...
>
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1846224,00. html
>
>
> Tja, als je twee oorlogen gewint - 'with a little help from your friends' -,
> dan heb je gewoon geen reden je eigen houding te achtervragen. Je hebt
> gewonnen, dus moet je wel gelijk hebben!
>
>
Ik heb wel eens lelijke mensen gezien en lelijk behang. (Wallpaper).
Onduidelijke semiotiek, onzinnige semantiek en warrige syntax maakt nog geen
linguistiek die op esthetiek beoordeeld kan worden. Maar een taal beoordelen
is een merkwaardige gedachte. 'T is kaf.

A.
Re: Engelse tijdschrift 'Wallpaper': 'afrikaans een lelijke taal' [boodskap #107680 is 'n antwoord op boodskap #107665] Wo, 07 Desember 2005 16:48 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Jou ma stink, man.

Mense, moenie die "kook" voer nie.

lees hier - hy's 'n ou malkop.

http://www.wilhelp.com/bj_faq/

--
Vorige onderwerp: Re: boER Oppression: Apartheid South Africa
Volgende onderwerp: Nog skaars petrol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:43:21 MGT 2024