Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier kom oorlog in die Kaap
Hier kom oorlog in die Kaap [boodskap #6958] Do, 08 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: --Carl Schoeman

Kapenaars is baie teleurgesteld met die millitante
mossies wat nou n siviele oorlog hier begin het.
Asof Kwazulu nie erg genoeg is nie.

Nou word die belastingbetaler se geld verder
gebruik om moskee's te beskerm.

Dat die mossies sowaar as vet n millitere basis
hier naby het, is skokkend !

Wat de donner staan n atheis te doen in n
wereld vol gelowiges wat in die naam van hulle
god oorlog aanmoedig ?

Dis ook nie net oorlog wat aangemoedig word
nie, maar oorbevolking ook !

Nou, ja een of ander tyd sal die waarheid
vorendag kom en dit is dat god nooit bestaan
het nie.

so hou maar op met bid, jy weet voor jou siel
dat dit nie werk nie....

vriendelike groete
cs
Re: Hier kom oorlog in die Kaap [boodskap #6963 is 'n antwoord op boodskap #6958] Vr, 09 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Hier kom oorlog in die Kaap [boodskap #6964 is 'n antwoord op boodskap #6958] Vr, 09 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
--Carl Schoeman wrote:

Nou, ja een of ander tyd sal die waarheid
> vorendag kom en dit is dat god nooit bestaan
> het nie.

> so hou maar op met bid, jy weet voor jou siel
> dat dit nie werk nie....>>>

Carl, jy weet seker dat van die Muslims se kant daar ook argumente is
wat ewe rasioneel is.
Die verskil is heel op die begin van die fontein. Daar waar jy se daar
in nie 'n god nie en hulle se daar is 'n God.

Brutaal eerlik, kan ek nie sien dat een van die twee standpunte meer
rasionele sense maak as die ander een nie.
Albei is mos maar twee kante van dieselfse munt?

Maar as die kriminele geweld in die Kaap jou bang maak, kom Gauteng
toe. Ons is al 'n ent weg met die konfronteer en die hanteer daarvan.

(Ek het lank gewag om dit te kan se.....:)) )
Re: Hier kom oorlog in die Kaap [boodskap #6975 is 'n antwoord op boodskap #6958] So, 11 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Herma  is tans af-lyn  Herma
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
> --Carl Schoeman wrote in article ...
> Wat de donner staan n atheis te doen in n
> wereld vol gelowiges wat in die naam van hulle
> god oorlog aanmoedig ?
>
> Dis ook nie net oorlog wat aangemoedig word
> nie, maar oorbevolking ook !
>
Ek stem. Die ou wat gesê het "religion is the opium of the masses", het
'n klein foutjie gemaak. Ek dink dis eerder die "wit pyp" of PCP/Angel
Dust van die massas... opium maak tog mense vreedsaam, dan nie?
Ons het net een hoop, Carl, en dis dat die klomp gelowiges hulself en
mekaar een of ander tyd sal uitroei. Ons ateiste kan maar net terugsit en
saamstem: "ja jou priester is reg, kondome is die werk van die duiwel en
die infidel moet met die banvloek geslaan word"
Re: Hier kom oorlog in die Kaap [boodskap #6983 is 'n antwoord op boodskap #6958] Ma, 12 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Carl Schoeman skryf:

> Wat de donner staan n atheis te doen in 'n
> wereld vol gelowiges wat in die naam van hulle
> god oorlog aanmoedig ? ....
> ...Nou, ja een of ander tyd sal die waarheid
> vorendag kom en dit is dat god nooit bestaan
> het nie.
> ...so hou maar op met bid, jy weet voor jou siel
> dat dit nie werk nie....

Carl,
Daar is baie mense wat in die naam van God of 'n god
allerhande verkeerde dinge gedoen het.
en daar is ook baie verklaarde atteiste wat
allerhande verkeerde dinge aan die wereld gedoen het.
Ek dink God het ewe min plesier aan beide.

Wil jy dalk vir God verantwoordelik hou
vir wat die mens aanvang ?

Jy sê jy beskik oor die "waarheid" oor God se bestaan ?
Lyk my jy is vreeslik slim.
Biskop Tutu het dikwels tussenbeide getree in situasies van konflik
en dit ontlont. Ja, God gebruik mense!.
Jy vra wat jy kan doen ?. Ek weet nie,
maar miskien het God ook eendag 'n takie vir jou, wie weet.

Vriendelike groete.

NS: Ek is ook nie Tutu nie, maar ek bid vir jou en al daai mense
wat so oorlog maak.
Vorige onderwerp: Die Afrikaner: Holomisa roer die pot!
Volgende onderwerp: Wie is MARK BEHR?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:38:02 MGT 2024