Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Farm Worker Abuse
Re: Farm Worker Abuse [boodskap #106672] Vr, 21 Oktober 2005 06:01
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Maar Ou Jan, hoe't die baas dan vir jou geleer? Jy het
dan nie eers die ordentlikheid om dankbaar te wees vir
jou Internet-verbinding en rekenaar nie! Hoekom log jy
nie eenvoudig op SAPS se websaait in en verkla die
bose baas nie? (Ha! Ha! Ha!)
--
Fritsie, ek sien vir jou daar agter ou Jan staan! Pasop, die
baas gaan vir jou vies word en dan kry jy dalk regtig pak.
Vorige onderwerp: Plaaswerker Jan = Fritz Wuehler
Volgende onderwerp: Privaatmotorvervoerlosedag.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:26:59 MGT 2024