Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VOERTSEK MAN, VOERTSEK !!!
VOERTSEK MAN, VOERTSEK !!! [boodskap #6914] Do, 01 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kan al die mense wat aanmekaar gemors hier in engels
en ander tale neerplak nie VOERTSEK nie.

Ek dog die skryfgroep het iets in belang met SA of Afrikaans
of kultuur. Veral Afrikaans.

Hulle maak net die skryfgroep vol, en mens moet hier en daar
rondpik vir die goed wat hier hoort.

Is daar nie iemand aangestel wat sulke gemors
kan DOODveeg nie???

Jammer dat ek so ongeskik moet wees.
Maar my magtie !!
Re: VOERTSEK MAN, VOERTSEK !!! [boodskap #6920 is 'n antwoord op boodskap #6914] Vr, 02 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!quagga.ru.ac.za!und.ac.za!iafrica.com!pipex- sa.net!usenet
> From: h...@wcomp.gov.za (Henry Flint)
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: VOERTSEK MAN, VOERTSEK !!!
> Date: Fri, 02 Aug 1996 05:15:55 GMT
> Organization: pipex-sa.net
> Lines: 57
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: hftpc.wcomp.gov.za
> X-Newsreader: Forte Agent .99e/32.227
>
> On 1 Aug 1996 04:01:05 GMT, gal...@ibm.net wrote:
>
>> Kan al die mense wat aanmekaar gemors hier in engels
>> en ander tale neerplak nie VOERTSEK nie.
>>
>> Ek dog die skryfgroep het iets in belang met SA of Afrikaans
>> of kultuur. Veral Afrikaans.
>>
>> Hulle maak net die skryfgroep vol, en mens moet hier en daar
>> rondpik vir die goed wat hier hoort.
>>
>> Is daar nie iemand aangestel wat sulke gemors
>> kan DOODveeg nie???
>>
>> Jammer dat ek so ongeskik moet wees.
>> Maar my magtie !!
>>
>
> Hoor, hoor Galjoen.
>
> Ons moet self iets doen. Ek wil voorstel dat ons vir die ape wat nie
> weet waaroor die groep gaan nie 'n e-possie of wat stuur om dit vir
> hulle te verduidelik. Dit gaan nie werk as hulle net een of twee
> boodskappe kry nie, hulle moet baie kry. Wat sal werk en nie te veel
> tyd opneem nie is om 'n standaard teks op te stel wat in die boodskap
> ingeplak kan word. Sal oor die naweek 'n konsep opstel en pos.
>
> Wat nie werk nie is om in die groep te antwoord, veral as die goed na
> 'n klomp groepe gepos is. Sulke goed lok antwoorde uit vanaf ander
> groepe en oorstroom die groep. E-pos werk beter.
>
> - ----
> Henry Flint
>
> Tuisblaaie: http://202.80.8.81/cape_town/hft/index.html en
> http://www.geopages.com/SunsetStrip/1712/index.html
> PGP sleutel te kry by sleutel bedieners, tuisblaaie of
> stuur e-pos met "stuur sleutel" as onderwerp.
> - -------------------------Einde----------------------------
>

'n groot AMEN en SELA word deur die varkboer onder die gedagte geskryf. As jy
so gaaf sal wees om 'n ou teksie op te stel is ek seker daar is heelwat vrinne
wat te bly sal wees om die ou twee minukies af te staan te wille van onse ou
groepie. kom ons leer die bliksems om liewers al hulle snert op ander groepe
af te laai.

groete,
Re: VOERTSEK MAN, VOERTSEK !!! [boodskap #6921 is 'n antwoord op boodskap #6914] Vr, 02 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 1 Aug 1996 04:01:05 GMT, gal...@ibm.net wrote:

> Kan al die mense wat aanmekaar gemors hier in engels
> en ander tale neerplak nie VOERTSEK nie.
>
> Ek dog die skryfgroep het iets in belang met SA of Afrikaans
> of kultuur. Veral Afrikaans.
>
> Hulle maak net die skryfgroep vol, en mens moet hier en daar
> rondpik vir die goed wat hier hoort.
>
> Is daar nie iemand aangestel wat sulke gemors
> kan DOODveeg nie???
>
> Jammer dat ek so ongeskik moet wees.
> Maar my magtie !!
>

Hoor, hoor Galjoen.

Ons moet self iets doen. Ek wil voorstel dat ons vir die ape wat nie
weet waaroor die groep gaan nie 'n e-possie of wat stuur om dit vir
hulle te verduidelik. Dit gaan nie werk as hulle net een of twee
boodskappe kry nie, hulle moet baie kry. Wat sal werk en nie te veel
tyd opneem nie is om 'n standaard teks op te stel wat in die boodskap
ingeplak kan word. Sal oor die naweek 'n konsep opstel en pos.

Wat nie werk nie is om in die groep te antwoord, veral as die goed na
'n klomp groepe gepos is. Sulke goed lok antwoorde uit vanaf ander
groepe en oorstroom die groep. E-pos werk beter.

- ----
Henry Flint

Tuisblaaie: http://202.80.8.81/cape_town/hft/index.html en
http://www.geopages.com/SunsetStrip/1712/index.html
PGP sleutel te kry by sleutel bedieners, tuisblaaie of
stuur e-pos met "stuur sleutel" as onderwerp.
- -------------------------Einde----------------------------
Re: VOERTSEK MAN, VOERTSEK !!! [boodskap #6922 is 'n antwoord op boodskap #6914] Vr, 02 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ibm.net wrote:

en ander tale neerplak nie VOERTSEK nie.>>>[/color]

Stem saam. Die bliksems cross post aanmekaar.
scsa het 'n groot probleem daarmee.
Daar land aanmekaar wierd en baie rassistiese postings en as jy
antwoord kom jy agter dit verskyn op tientalle nuusgroepe en soms
kry 'n mens nog snaakse e-mail as gevolg daarvan ook.

Ek begin dink daar is mense in die wereld wat wierder as die in
Schoemanhoek of De Rust is....
Re: VOERTSEK MAN, VOERTSEK !!! [boodskap #6931 is 'n antwoord op boodskap #6914] So, 04 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 02 Aug 1996 05:15:55 GMT, h...@wcomp.gov.za (Henry Flint) wrote:

> Hoor, hoor Galjoen.
>
> Ons moet self iets doen. Ek wil voorstel dat ons vir die ape wat nie
> weet waaroor die groep gaan nie 'n e-possie of wat stuur om dit vir
> hulle te verduidelik. Dit gaan nie werk as hulle net een of twee
> boodskappe kry nie, hulle moet baie kry. Wat sal werk en nie te veel
> tyd opneem nie is om 'n standaard teks op te stel wat in die boodskap
> ingeplak kan word. Sal oor die naweek 'n konsep opstel en pos.
>
> Wat nie werk nie is om in die groep te antwoord, veral as die goed na
> 'n klomp groepe gepos is. Sulke goed lok antwoorde uit vanaf ander
> groepe en oorstroom die groep. E-pos werk beter.
>
> - ----
> Henry Flint

Soos belowe het ek 'n konsep boodskap opgestel. Dit volg hier
onder. Die manier waarop ek dit gebruik is om per e-pos te antwoord
en dan die booskap aan die begin in te plak Ek plak ook al die
opskrifte in vir gebruik deur die posmeester. Dit help hom om die
skuldige te identifiseer. Posmeesters hou nie daarvan om hierdie
soort boodskappe te kry nie en tree gewoonlik op teen hulle
gebruikers wat oortree. Hulle optrede sal afhang van die ernstigheid
van die oortreding en sal wissel van 'n waarskiwing tot opsegging van
diens.

Om die posmeester te bereik behels dat die naam van die gebruiker
vervang word met die woord "postmaster" in die adres. Ek stuur die
boodskap aan beide die gebruiker en die posmeester.

Baie van die soort goed word uit onkunde gepos en meeste van die
mense waaraan ek die boodskap gestuur het, het positief reageer. Ek
volg 'n verskoning altyd op met 'n dankie.

Hier is die boodskap:

Postmaster
A copy for your information. Headers to the relevant article are
included for your convenience.

(ek plak die opskrifte hier in)

Dear (die naam van die gebruiker plak ek hier in)

You saw fit to post the article quoted below to the
soc.culture.south-africa.afrikaans news group. The subject of
interest in this group is the language Afrikaans. This language is
indigenous to South-Africa where it developed from Dutch and other
languages.

This group would thus have very little interest in your article and
regards its insertion in this group intrusive, inappropriate and
offensive. Please note that a copy of this message goes to your
postmaster and all future articles of this nature posted to this
group will be treated likewise.

Hoop dit sal bydra tot 'n oplossing van die probleem.

- ----
Henry Flint

Tuisblaaie: http://202.80.8.21/cape_town/hft/index.html en
http://www.geopages.com/SunsetStrip/1712/index.html
PGP sleutel te kry by sleutel bedieners, tuisblaaie of
stuur e-pos met "stuur sleutel" as onderwerp.
- -------------------------Einde----------------------------
Vorige onderwerp: Re: B-B-Q
Volgende onderwerp: Ma-Anne Dionisio Webpage Guestbook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:45:11 MGT 2024