Re: Psssssssst [boodskap #555] |
Wo, 04 Junie 2003 21:22 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> Hallo! hoe gaan it. ek is hier
>
hallo Andries, dit is omtrent tyd hoor!
Jy het ons bekommerd gehad, gedink
jou kar is geskaak en jy sit in die veld
of so iets.
Behalwe vir die teething problems met
Linux, hoe vind jy dit? Jy en Lorinda
het mos positief daarvan gepraat.
Speedy
|
|
|
Re: Psssssssst [boodskap #557 is 'n antwoord op boodskap #555] |
Wo, 04 Junie 2003 21:39 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> hallo Andries, dit is omtrent tyd hoor!
> Jy het ons bekommerd gehad, gedink
> jou kar is geskaak en jy sit in die veld
> of so iets.
> Behalwe vir die teething problems met
> Linux, hoe vind jy dit? Jy en Lorinda
> het mos positief daarvan gepraat.
>
> Speedy
>
Ek hou regtig daarvan. Die desktopmanager wat ek verkies word KDE genoem.
Maar daar is ook gnome, litestep, Icevm, en nog ander. As jy wil screenshots
sien kliek hier:
http://www.linux-mandrake.com/en/fscreenshots.php3
Die graphics is regtig goed. Ek boer nog die hele aand op
http://www.linux-mandrake.com
Daar is baie wat vir my nog heeltemal Grieks is...wat dink jy??
|
|
|
Re: Psssssssst [boodskap #558 is 'n antwoord op boodskap #557] |
Wo, 04 Junie 2003 21:50 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 4 Jun 2003 23:39:57 +0200, "Andries Kriel"
wrote:
>
>
> Daar is baie wat vir my nog heeltemal Grieks is...wat dink jy??
>
Dankie vir daardie skakels.
Ek gaan bietjie daar loer.
|
|
|
Re: Psssssssst [boodskap #559 is 'n antwoord op boodskap #558] |
Wo, 04 Junie 2003 21:59 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Dankie vir daardie skakels.
> Ek gaan bietjie daar loer.
Ek gaan nou doeks...
Lekker loer ; )
|
|
|