Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is.
Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6835] So, 21 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Carl Schoeman)

Ek het gewonder of ons iets besonders gaan sien,
miskien n "spielberg" invloed, maar ek het verwag
dat ek amerika se kultuur in alle waarheid sou
aanskou.

Dis presies wat gebeur het, trompoppies,en
"ojsimpson" ontsnapwaens !

Mohamad wat op die berg ruk en rol.

Wat kan ek sê van die skoenlappers ?

Die ergste vir my as atheis, was die
koor, evangilisasie behoort verban te
word by so n samekoms !

Nou ja, die vlam op die tou kan net as n
anti-klimaks beskryf word.

Indien Kaapstad die spele aanbied, hoop
ek beslis dat die opening nie in n
kaapse klopse nagmerrie ontaard nie.

Ek hoop eder dat n eg afrika opening sal
plaasvind, met n zulu/xhosa wat n spies gooi om
die vlam te onthul.

Ons land is gelukkig ryk aan kuns en kultuur
en behoort met n uitmuntende olimpiese opening
voor dag te kom.

Wat dink jy van die Atlanta opening ?

-------------------Carl Schoeman
Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6841 is 'n antwoord op boodskap #6835] Ma, 22 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> (Carl Schoeman) wrote:
>
><<<>Wat dink jy van die Atlanta opening ?>>
>>
> Maar oor die vlam aansteek: Ek is bevrees na die Spaanse boogskutter
> is daar nie meer truuks oor nie!
>
> (Moet Winnie nie dalk ons s'n aansteek nie. Eina!!! Sorry. Dit was
> lelik.)
>

Hallo almal: Ek het lekker gelag vir die voorstel
hoe om die fakkel aan te steek in 2004.
Waar het ek gehoor dat Winnie die model was vir
die vlag?
Alle voorspoed vir Kaapstad se bod vir die Spele!
Groete, Izak

PS Terloops, Gloudina dissosieer haarself ten sterkste
van hierdie pos van my. Sy dink Winnie is mooi en
het "guts," en dat ons mans nie hou van vroumense
met guts nie.
Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6842 is 'n antwoord op boodskap #6835] Ma, 22 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
(Carl Schoeman) wrote:
<<<>Wat dink jy van die Atlanta opening ?>>

Dit het heel tereg gereflekteer wat die Amerikaners die beste in die
wereld doen: effekte.
Dit was mooi om na te kyk.
Dit was ook great om Ali te sien. Een van die Amerikaanse ikone en
deesdae een met 'n baie menslike gesig.
Interresant was Teofilo Stevenson wat vroeer een van die vroeere
Speles "verteenwoordig" het.
Hy is natuurlik Ali se "counterpart".
Saam met Ali die beste bokser van sy dekade, maar ';n Kubaan wat nooit
beroepsbokser geword het nie en medaljes by drie agtereenvolgende
Speles gewen het.
Maar oor die vlam aansteek: Ek is bevrees na die Spaanse boogskutter
is daar nie meer truuks oor nie!

(Moet Winnie nie dalk ons s'n aansteek nie. Eina!!! Sorry. Dit was
lelik.)
Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6843 is 'n antwoord op boodskap #6835] Ma, 22 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:
<<> Nou vir vanaand, en die (hopelik) goue medalje van
> Penelope Heyns! Watter ander Suid-Afrikaanse atlete
> moet ek dophou?>>>

Reg oor die jazz an cajun. Ek het daarvan vergeet. Ek het ook 'n
verkorte weergawe gesien. Dis dalk hoekom dit my nie geirriteer het
nie!
Atlete: Kyk maar vir Elane Meyer in die marathon ?
Ek soek self hulp hier van ander kenners.
Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6856 is 'n antwoord op boodskap #6835] Di, 23 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article<4t0ep7$o...@nntp.igs.net>, <iz...@igs.net> writes:
>
> fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> >(Carl Schoeman) wrote:
> >
> ><<<>Wat dink jy van die Atlanta opening ?>>
> >
> >Maar oor die vlam aansteek: Ek is bevrees na die Spaanse boogskutter
> >is daar nie meer truuks oor nie!
> >
> >(Moet Winnie nie dalk ons s'n aansteek nie. Eina!!! Sorry. Dit was
> >lelik.)
> >
> Hallo almal: Ek het lekker gelag vir die voorstel
> hoe om die fakkel aan te steek in 2004.
> Waar het ek gehoor dat Winnie die model was vir
> die vlag?
> Alle voorspoed vir Kaapstad se bod vir die Spele!
> Groete, Izak
>
> PS Terloops, Gloudina dissosieer haarself ten sterkste
> van hierdie pos van my. Sy dink Winnie is mooi en
> het “guts,” en dat ons mans nie hou van vroumense
> met guts nie.

Ja miskien kan sy 'n stompie gebruik :\

Jammer, maar Ferdie het dit begin.

Lou
Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6859 is 'n antwoord op boodskap #6835] Wo, 24 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Carl Schoeman)

Gloudina:
Ons moet ook uitkyk vir Elana Meyer op Sondag 27
Julie, sy het verlede spele, silwer in die
v-maraton gekry.

Koos: n mens wat nie n sin van humor het
oor ons politiek nie, is seker maar n lid
van die awb en hoef in elke geval nie
ernstig opgeneem te word. Jou grappie
oor Winnie is heel aanvaarbaar en in die
"kom ons vergewe maar vergeet nie"
konteks gebeur dit dalk net.

Armando:
Van watter spoor praat jy en in wie se gat
kruip ek sodanig op ?
Ek behep my met enige iets wat my aandag trek
en is dol verlief op suidelike-Afrika en sy mense.
Ek mis nie die noorde of nasionalisme nie en is
voorbereid op die anargistiese toemkoms wat nie
net afrika maar die hele wereld gaan ondervind
as gevolg van oorbevolking.

TE VEEL MENSE OM TE beheer !
groete
cs
Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6860 is 'n antwoord op boodskap #6835] Wo, 24 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ingrid Kennedy  is tans af-lyn  Ingrid Kennedy
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article <4svu52$f...@asgard.sprintlink.co.za>, fe...@is.co.za (Koos) says:
>
> (Carl Schoeman) wrote:
>
><<<>Wat dink jy van die Atlanta opening ?>>
>>
> (Moet Winnie nie dalk ons s'n aansteek nie. Eina!!! Sorry. Dit was
> lelik.

Ek het so 'n bietjie gegiggel toe ek dit sien, ek moet erken!
Die 'flam' sal net rond moet wees ......
Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is. [boodskap #6870 is 'n antwoord op boodskap #6835] Do, 25 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article <4t54r9$l...@janus.cqu.edu.au>, kenn...@topaz.cqu.edu.au (Ingrid Kennedy) wrote:
>In article <4svu52$f...@asgard.sprintlink.co.za>, fe...@is.co.za (Koos) says:
>>
>>(Carl Schoeman) wrote:
>>
>><<<>Wat dink jy van die Atlanta opening ?>>
>>>
>> (Moet Winnie nie dalk ons s'n aansteek nie. Eina!!! Sorry. Dit was
>> lelik.)
> Ek het so 'n bietjie gegiggel toe ek dit sien, ek moet erken!
> Die 'flam' sal net rond moet wees ......
>

Nou toe nou, Ingrid, ek sien jy kan wragtag Afrikaans praat. Sorry dus
vir die pos in die ander nuusgroep. Btw. vlam word met 'n v gespel, nie
'n f nie.
Vorige onderwerp: kontakt in Kaapstad
Volgende onderwerp: RE. Atlanta wys vir ons hoe kitsch ens ens ens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:22:54 MGT 2024