Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Probleme met engelse en amerikaners ?
Probleme met engelse en amerikaners ? [boodskap #6814] Wo, 17 Julie 1996 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: --Ja afrikaans

Ek haal aan:

RAN TAN, RAN TAN, RAN TAN TAN
EK RUIK DIE BLOED
VAN N ENGELSMAN !
LEWE HY, OF IS HY DOOD
VAN SY BENE BAK ONS BROOD.

Ek dink ons is deur n harde tyd
en is ons mede-geslag in ander lande
ver voor ten opsigte van die groot
ontnugtering waardeur almal is
oor apartheid.

Amerikaners besef glad nie hoeveel
propoganda hulle gevoer word nie.
Televisie is glo die ergste.

Engelse aan die ander kant
het blou bloed,,,sies !

----------------groete
Vorige onderwerp: Boeremusiek/Kanada/De Kat
Volgende onderwerp: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:17:37 MGT 2024