Harry Potter [boodskap #104648] |
Wo, 27 Julie 2005 14:20 |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek wil graag hoor wat se die geleerde en geskoolde mense in die groep
van die Harry Potter Mania. Is dit geregverdig, Is Harry Potter groter
as GOD, soos wat beweer word in die Mail en Guardian van 22 Julie 2005.
Is harry Potter Sataniestiese leesstof op sy beste ?
|
|
|
Re: Harry Potter [boodskap #104682 is 'n antwoord op boodskap #104648] |
Do, 28 Julie 2005 09:22 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Persoonlik plaas ek Harry potter in dieselfde "onskuldige" afdeling as Liewe
Heksie. Ek dink nie dit is satanisties nie, bloot 'n make believe world wat
uitgedink is en waaroor daar geskryf word.
Mense kan satanisme in die vreemdste goed "sien" as hulle wil. Wonder
hoeveel van die mense wat oor HP moan was mal oor Lord of the Ring, Star
Wars, en hel ja wat van enige James Bond ... hy spring saam met al wat girl
is in die bed nie waar nie .... Satan se seuntjie seker dan maar ook of nie
"Frika" skryf in boodskap news:1122474043.949488.8610@g47g2000cwa.googlegroups.com...
> Ek wil graag hoor wat se die geleerde en geskoolde mense in die groep
> van die Harry Potter Mania. Is dit geregverdig, Is Harry Potter groter
> as GOD, soos wat beweer word in die Mail en Guardian van 22 Julie 2005.
> Is harry Potter Sataniestiese leesstof op sy beste ?
>
|
|
|
Re: Harry Potter [boodskap #104688 is 'n antwoord op boodskap #104682] |
Do, 28 Julie 2005 13:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of Liewe Jiesis....
--
Groetnis
Annette
> Persoonlik plaas ek Harry potter in dieselfde "onskuldige" afdeling as Liewe
> Heksie
|
|
|