Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Sonskyn deur Oppenbach
Die Sonskyn deur Oppenbach [boodskap #104591] Di, 26 Julie 2005 09:57 na volgende boodskap
George Orwell  is tans af-lyn  George Orwell
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Oo die heerlike sonskyn
Dis wat ek will he
Soos die wind in die hemel
Ek verlang om te le

Le in die veld
Met my hand op my hart
En huil vir die dae
Van die osse en kart

Oo ek sien al die mense
Wat gaan heen en weer
Ek verlang om te staan daar
Net vir een meer keur

Uit Die Mense van Kuikersfontein
Flip Oppenbach 1902
Re: Onthou julle hierdie? [boodskap #111383 is 'n antwoord op boodskap #104591] Do, 12 Oktober 2006 07:55 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ons is nie so oud nie

On Thu, 12 Oct 2006 07:22:18 +0200 (CEST), George Orwell
wrote:

> Oo die heerlike sonskyn
> Dis wat ek will he
> Soos die wind in die hemel
> Ek verlang om te le
>
> Le in die veld
> Met my hand op my hart
> En huil vir die dae
> Van die osse en kart
>
> Oo ek sien al die mense
> Wat gaan heen en weer
> Ek verlang om te staan daar
> Net vir een meer keur
>
>
> Uit Die Mense van Kuikersfontein
> Flip Oppenbach 1902
Vorige onderwerp: " Afrikaans eintlik 'n gemorstaal" deur Hilda Fourie in Beeld
Volgende onderwerp: Re: Mooi Verse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:19:54 MGT 2024