Andries sê hy kom kuier vanaand [boodskap #549] |
Wo, 04 Junie 2003 19:59 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Andries se probleem ìs toe Linux. As jy iemand hoor klop,
(kyk maar eers deur die gordyne) sal dit Andries wees.
Hy sal netnou kom vertel van die drama wat hy ervaar
in die nuwe Linux)wêreld waarin hy hom begewe het.
Speedy
|
|
|
Re: Andries sê hy kom kuier vanaand [boodskap #550 is 'n antwoord op boodskap #549] |
Wo, 04 Junie 2003 20:05 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:9mjsdv4hac77ib0lc41c8k3pk20d4g3adq@4ax.com...
>
>
> Andries se probleem ís toe Linux. As jy iemand hoor klop,
> (kyk maar eers deur die gordyne) sal dit Andries wees.
> Hy sal netnou kom vertel van die drama wat hy ervaar
> in die nuwe Linux)wêreld waarin hy hom begewe het.
>
> Speedy
>
Dis nie Linux wat 'n probleem is nie, hy kort net 'n driver. Hy sal die
deurklokkie moet lui hier by my. Ek hou van drama.
Lorinda
|
|
|