Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » So ek hoop die rugby gaan beter van nou af.
So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102597] Do, 14 April 2005 07:50 na volgende boodskap
L_B  is tans af-lyn  L_B
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Junior Lid
My span is KAK! fok alleen weet wat aangaan met die cats nie.
Re: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102598 is 'n antwoord op boodskap #102597] Do, 14 April 2005 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jou span kak is is my span op die oomblik 'n poep!

Die Stormers is soos 's bleddie skou ponie sonder 'n joggie! Ek dink ons
sal vir Jody Rose op los-skakel moet sit, hy skitter vir die o/19 Bokkies!

"L_B" skryf in boodskap news:d3l7ef$lhp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My span is KAK! fok alleen weet wat aangaan met die cats nie.
>
Re: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102599 is 'n antwoord op boodskap #102597] Do, 14 April 2005 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder hoe baie het dit te doen met die nuwe gier wat ewe skielik sy kop
in SA rugby uitgesteek het waar 'n speler sonder werklike afrigting ervaring
die groot spanne begin afrig.

"L_B" skryf in boodskap news:d3l7ef$lhp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My span is KAK! fok alleen weet wat aangaan met die cats nie.
>
Re: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102601 is 'n antwoord op boodskap #102599] Do, 14 April 2005 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Los maar daai skimp op Chester! Dit is nie die afrigter se skuld as die
ouens nie, eerste tekkels laat tel nie, hul bal vaardighede soos 'n onder 13
laaitie s'n is nie, en nie die basics kan doen nie...wat al die afrigters
kan doen is om weer te begin leer van "Vas Maak"

Gee jou rug vir jou teenstander die manne kom ondersteun jou nou het jy twee
opsies of dryf vorentoe of laat die backline loop of 'n ander spanmaat kom
op spoed teen 'n skerp angle ingehardloop pop die bal vir hom en hy sny
deur 'n gat....eers deur die gat kan hy weer vas maak!

Maar vandag is dit mos gaan grond toe, jou spanmaats hardloop die verdigers
weg/skoon en nou kom 'n ander ou en neem dit verder, maar as jou spanmaats
vrek dan word jou bal gerob want jou teenstander is op sy voete en eerste by
jou, of soos wat die case is...die ou loop en klou vas vir langer as 3
sekondes en staan 'n penalty af.....met Vas Maak het jy nie die probleem nie
en jy is meer aanvallend! En jou blind side wing score baie meer!

"Riaan" skryf in boodskap news:1113466080.804220@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek wonder hoe baie het dit te doen met die nuwe gier wat ewe skielik sy
> kop in SA rugby uitgesteek het waar 'n speler sonder werklike afrigting
> ervaring die groot spanne begin afrig.
>
> "L_B" wrote in message
> news:d3l7ef$lhp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My span is KAK! fok alleen weet wat aangaan met die cats nie.
>
Re: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102605 is 'n antwoord op boodskap #102597] Do, 14 April 2005 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gee hulle kans.
Nuwe afrigter, nuwe soort spelstyl, jong spelers ens.

Veral in die S12 vat spanne so twee seisoene om te "gell".
Ek hou van hoe die Cats dink en wil speel. Dit het iemand soos Andre
Pretorius toegelaat om uit die straight jacket te kom en weer sy eie
spel te speel.

Hulle het die potensiaal om iets te raak.

Hulle gaan egter ten minste een goeie slot en 'n goeie no 9 nodig kry.
Fourie sal vleuel moet speel dan soek hulle ook nog n rerig goeie
senter.

Dan gaan hull;e OK wees.

Williams laat hulle n intelligente soort rugby speel waar die spelers
self dink en besluit. Met n bietjie tatent ingemix kan hulle goed
wees.

On Thu, 14 Apr 2005 09:50:46 +0200, "L_B" wrote:

> My span is KAK! fok alleen weet wat aangaan met die cats nie.
>
Re: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102606 is 'n antwoord op boodskap #102599] Do, 14 April 2005 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Apr 2005 10:07:58 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek wonder hoe baie het dit te doen met die nuwe gier wat ewe skielik sy kop
> in SA rugby uitgesteek het waar 'n speler sonder werklike afrigting ervaring
> die groot spanne begin afrig.

Die probleem is ons het nie afrigters met ervaring nie.
Daai 10 jaar van isolasie het natuurlik ook beteken mense het nie
rugby-afrigters geraak nie. Toe kom ons uit isolasie uit met 'n spyul
jong afrigters wat die een of ander sertifikaat in afrigting verwerfr
het.
Maar goeie afrigters word gebore, nie opgelei nie.
En hulle vat ten minste 'n dekade om rerig goed te raak.
Re: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102607 is 'n antwoord op boodskap #102605] Do, 14 April 2005 13:52 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas ag homself al weer belangrik deur sy eie draad te begin oor dieselfde
kwessie, hy is darem 'n mofkop. Die slim ouens soos Jonas raak mos bloedig
kwaad as die dom ouens die bal vorentoe verloor.....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:etns519trlafroi1ukvf9esuf342ephvj0@4ax.com...
>
> Gee hulle kans.
> Nuwe afrigter, nuwe soort spelstyl, jong spelers ens.
>
> Veral in die S12 vat spanne so twee seisoene om te "gell".
> Ek hou van hoe die Cats dink en wil speel. Dit het iemand soos Andre
> Pretorius toegelaat om uit die straight jacket te kom en weer sy eie
> spel te speel.
>
> Hulle het die potensiaal om iets te raak.
>
> Hulle gaan egter ten minste een goeie slot en 'n goeie no 9 nodig kry.
> Fourie sal vleuel moet speel dan soek hulle ook nog n rerig goeie
> senter.
>
> Dan gaan hull;e OK wees.
>
> Williams laat hulle n intelligente soort rugby speel waar die spelers
> self dink en besluit. Met n bietjie tatent ingemix kan hulle goed
> wees.
>
>
>
>
> On Thu, 14 Apr 2005 09:50:46 +0200, "L_B" wrote:
>
>> My span is KAK! fok alleen weet wat aangaan met die cats nie.

>
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Re: Rugby & IK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:23:23 MGT 2024