Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #102455] Sa, 09 April 2005 17:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanaand huil ons net met een oog:))
Die Bulle en Stormers moet maar vliegtuie vol ondersteuners saamvat as hulle
daar oorkant gaan speel.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: Rugby [boodskap #102481 is 'n antwoord op boodskap #102455] Ma, 11 April 2005 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wens Naas en kie kan nou ook sommer gat maak van die Aussies, want al
hulle spanne het ook verloor. Voor Boots & All begin is daar 'n Kiwi
program, met 'n Aussie inset wat regtig die vloer mop met SA rugby. My
lanie kan ook gerus dieselfde doen one time!

"Annette" skryf in boodskap news:d393jq$7el$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanaand huil ons net met een oog:))
> Die Bulle en Stormers moet maar vliegtuie vol ondersteuners saamvat as hulle
> daar oorkant gaan speel.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
>
Re: Rugby [boodskap #102487 is 'n antwoord op boodskap #102481] Ma, 11 April 2005 07:28 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die uitwys van 'n baie goeie punt!:))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d3d7dg$qvc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wens Naas en kie kan nou ook sommer gat maak van die Aussies, want al
> hulle spanne het ook verloor. Voor Boots & All begin is daar 'n Kiwi
> program, met 'n Aussie inset wat regtig die vloer mop met SA rugby. My
> lanie kan ook gerus dieselfde doen one time!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d393jq$7el$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanaand huil ons net met een oog:))
>> Die Bulle en Stormers moet maar vliegtuie vol ondersteuners saamvat as hulle
>> daar oorkant gaan speel.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: Geluk Haaie!!
Volgende onderwerp: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 03:12:13 MGT 2024