34 South [boodskap #101915] |
Tue, 15 March 2005 06:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand sien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
Njannies - dis ekke daai.
Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan oor
ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
hulle Afrikane is of nie.
Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te hard
en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: 34 South [boodskap #101916 is 'n antwoord op boodskap #101915] |
Tue, 15 March 2005 07:01 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette ek vermoed die film spreek 'n punt aan wat in die nabye toekoms dalk
nog op 'n punt gedryf gaan word. ek sê al lankal dat die ANC op 'n staduim
gaan veroorsaak dat die Kleurling en Indiërs hulle van die ANC gaan
distansieer.
"Annette" skryf in boodskap news:d160ip$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand sien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
> Njannies - dis ekke daai.
> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan
> oor
> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
> hulle Afrikane is of nie.
> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te
> hard
> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: 34 South [boodskap #101917 is 'n antwoord op boodskap #101916] |
Tue, 15 March 2005 07:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien, maar daar was geen sprake van politiek in die fliek nie, maar wel
van die houding van jong mans as hul uitvind hul meisie is verwagtend ( " sy
moes beter gesorg het vir beskerming") , hoe vriende saam kan staan om 'n
dwelmverslaafde te probeer help, hoe juwele selfs op die onmoontlikste
plekke gevind kan word ( die grootste deel van die fliek speel af in Elim.)
In die fliek sien ek in 'n toneel 'n bord in die "stadsaal" - waarop staan:
Elim - boaan - en onder dit: " vogelstruysfontein"
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1110870120.590738@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Annette ek vermoed die film spreek 'n punt aan wat in die nabye toekoms dalk
> nog op 'n punt gedryf gaan word. ek sê al lankal dat die ANC op 'n staduim
> gaan veroorsaak dat die Kleurling en Indiërs hulle van die ANC gaan
> distansieer.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d160ip$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gisteraand sien ien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
>> Njannies - dis ekke daai.
>> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan
>> oor
>> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
>> hulle Afrikane is of nie.
>> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te
>> hard
>> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
>> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: 34 South [boodskap #101920 is 'n antwoord op boodskap #101915] |
Tue, 15 March 2005 15:01 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En wat is die mevrou se naam?
On Tue, 15 Mar 2005 08:48:58 +0200, "Annette" wrote:
> Gisteraand sien ien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
> Njannies - dis ekke daai.
> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan oor
> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
> hulle Afrikane is of nie.
> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te hard
> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
|
|
|
Re: 34 South [boodskap #101922 is 'n antwoord op boodskap #101920] |
Tue, 15 March 2005 20:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Annette natuurlik!:))
--
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:n6ud31p6i37dld6ucitk7gplhvj3b67skr@4ax.com...
>
> En wat is die mevrou se naam?
>
>
> On Tue, 15 Mar 2005 08:48:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Gisteraand sien ien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
>> Njannies - dis ekke daai.
>> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan oor
>> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
>> hulle Afrikane is of nie.
>> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te hard
>> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
>> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
>
|
|
|
|