Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #101630] Sa, 26 Februarie 2005 18:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar gee die Katte toe die Bulle 'n snotklap:))
--
Groetnis
Annette
Re: Rugby [boodskap #101636 is 'n antwoord op boodskap #101630] Ma, 28 Februarie 2005 05:43 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En het die Bulle nie daai klap verdien nie! Waar baie Bul-ondersteuners [ek
inkluis] gedink het die Bulle het hierdie jaar 'n kans om 'n duik te maak in
die S12, vat dit toe net een wedstryd om te wys dat Heyneke Meyer se
afrigting het by die Curriebeker vasgehaak. Waar jy in die Curriebker
mekaar kan bliksem en die sterkste ou wen, dit werk nie in S12 nie. Die
werklike losskakel [Hougaardt] staan amper by die heelagter so bang is hy en
elke tweede voorspeler moet 'n klein 10-tjie op die rug kry want hulle's mos
ook losskakels! Sowat van aaklikge stampkar-rugby is lanklaas gesien.
Dis 'n groot verleentheid, maar ons bly Bulle! Hopelik sal ons eendag
verby die stampkarre kan kom.............?

"Annette" skryf in boodskap news:cvrelq$h1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar gee die Katte toe die Bulle 'n snotklap:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: SA Rugby Span
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 15:19:47 MGT 2024