Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » SA Rugby Span
SA Rugby Span [boodskap #101497] Do, 17 Februarie 2005 06:47 na volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Heelagter:Pieter Maré
(Hy kan goed keer as die kak die fan strike)

Regter Fleuel:Eugene Terreblanche
(Hy is moerse regs)

Linker Vleuel:Patritia de Lill
(Sy is moerese links)

Senters:Louis Luyt & Soll Kersner
(As hulle 'n gap sien vat hulle hom)

Losskakel:Trevor Manual
(Niemand weet wat sy volgende move gaan wees nie)

Skrumskakel:Roelf Meyer
(Hy kan nie besluit of hy links of regs moet breek nie)

Voorrye:Mandella & Mbeki
(Hulle ontvang net so veel druk van hulle eie mense as van hulle opossisie
af)

Hakker:Anneline Kriel
(As sy 'n bal wil hê, vat sy hom)

Slotte:Allen Boesak en Desmond Tutu
(Hulle is altyd met hulle hande in die lug)

Flanke:Patritia Lewis & Boe-Boe van Vetkoek Paleis (Daar is niemand wat 'n
los bal so vinnig kan optel nie)

Agsteman:Marthinus van Schalkwyk
(Daar was nog nooit in die geskiedenis 'n groter gatkruiper nie)
Re: SA Rugby Span [boodskap #101499 is 'n antwoord op boodskap #101497] Do, 17 Februarie 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Behalwe vir die growwe spelfoute, was dit inderdaad baie snaaks.
--
Groetnis
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2005.02.17.06.46.48.120330@netscape.net...
> Heelagter:Pieter Maré
> (Hy kan goed keer as die kak die fan strike)
>
> Regter Fleuel:Eugene Terreblanche
> (Hy is moerse regs)
>
> Linker Vleuel:Patritia de Lill
> (Sy is moerese links)
>
> Senters:Louis Luyt & Soll Kersner
> (As hulle 'n gap sien vat hulle hom)
>
> Losskakel:Trevor Manual
> (Niemand weet wat sy volgende move gaan wees nie)
>
> Skrumskakel:Roelf Meyer
> (Hy kan nie besluit of hy links of regs moet breek nie)
>
> Voorrye:Mandella & Mbeki
> (Hulle ontvang net so veel druk van hulle eie mense as van hulle opossisie
> af)
>
> Hakker:Anneline Kriel
> (As sy 'n bal wil hê, vat sy hom)
>
> Slotte:Allen Boesak en Desmond Tutu
> (Hulle is altyd met hulle hande in die lug)
>
> Flanke:Patritia Lewis & Boe-Boe van Vetkoek Paleis (Daar is niemand wat 'n
> los bal so vinnig kan optel nie)
>
> Agsteman:Marthinus van Schalkwyk
> (Daar was nog nooit in die geskiedenis 'n groter gatkruiper nie)
Re: SA Rugby Span [boodskap #101500 is 'n antwoord op boodskap #101497] Do, 17 Februarie 2005 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie op dees aarde is Pieter Maré?
--
Groetnis
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2005.02.17.06.46.48.120330@netscape.net...
> Heelagter:Pieter Maré
> (Hy kan goed keer as die kak die fan strike)
>
> Regter Fleuel:Eugene Terreblanche
> (Hy is moerse regs)
>
> Linker Vleuel:Patritia de Lill
> (Sy is moerese links)
>
> Senters:Louis Luyt & Soll Kersner
> (As hulle 'n gap sien vat hulle hom)
>
> Losskakel:Trevor Manual
> (Niemand weet wat sy volgende move gaan wees nie)
>
> Skrumskakel:Roelf Meyer
> (Hy kan nie besluit of hy links of regs moet breek nie)
>
> Voorrye:Mandella & Mbeki
> (Hulle ontvang net so veel druk van hulle eie mense as van hulle opossisie
> af)
>
> Hakker:Anneline Kriel
> (As sy 'n bal wil hê, vat sy hom)
>
> Slotte:Allen Boesak en Desmond Tutu
> (Hulle is altyd met hulle hande in die lug)
>
> Flanke:Patritia Lewis & Boe-Boe van Vetkoek Paleis (Daar is niemand wat 'n
> los bal so vinnig kan optel nie)
>
> Agsteman:Marthinus van Schalkwyk
> (Daar was nog nooit in die geskiedenis 'n groter gatkruiper nie)
Re: SA Rugby Span [boodskap #101501 is 'n antwoord op boodskap #101500] Do, 17 Februarie 2005 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 17 Feb 2005 09:14:02 +0200, Annette wrote:

> Wie op dees aarde is Pieter Marè?
> --
> Groetnis
> Annette

´n ander oom se seun

> "Chris" wrote in message
> news:pan.2005.02.17.06.46.48.120330@netscape.net...
>> Heelagter:Pieter Maré
>> (Hy kan goed keer as die kak die fan strike)

>> Regter Fleuel:Eugene Terreblanche
>> (Hy is moerse regs)

>> Linker Vleuel:Patritia de Lill
>> (Sy is moerese links)

>> Senters:Louis Luyt & Soll Kersner
>> (As hulle 'n gap sien vat hulle hom)

>> Losskakel:Trevor Manual
>> (Niemand weet wat sy volgende move gaan wees nie)

>> Skrumskakel:Roelf Meyer
>> (Hy kan nie besluit of hy links of regs moet breek nie)

>> Voorrye:Mandella & Mbeki
>> (Hulle ontvang net so veel druk van hulle eie mense as van hulle opossisie
>> af)

>> Hakker:Anneline Kriel
>> (As sy 'n bal wil hê, vat sy hom)

>> Slotte:Allen Boesak en Desmond Tutu
>> (Hulle is altyd met hulle hande in die lug)

>> Flanke:Patritia Lewis & Boe-Boe van Vetkoek Paleis (Daar is niemand wat 'n
>> los bal so vinnig kan optel nie)

>> Agsteman:Marthinus van Schalkwyk
>> (Daar was nog nooit in die geskiedenis 'n groter gatkruiper nie)
Re: SA Rugby Span [boodskap #101522 is 'n antwoord op boodskap #101500] Vr, 18 Februarie 2005 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Julle Kaapse Nasionaliste vergeet darem gou!

"Annette" skryf in boodskap news:cv1g86$fer$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie op dees aarde is Pieter Maré?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2005.02.17.06.46.48.120330@netscape.net...
>> Heelagter:Pieter Maré
>> (Hy kan goed keer as die kak die fan strike)

>> Regter Fleuel:Eugene Terreblanche
>> (Hy is moerse regs)

>> Linker Vleuel:Patritia de Lill
>> (Sy is moerese links)

>> Senters:Louis Luyt & Soll Kersner
>> (As hulle 'n gap sien vat hulle hom)

>> Losskakel:Trevor Manual
>> (Niemand weet wat sy volgende move gaan wees nie)

>> Skrumskakel:Roelf Meyer
>> (Hy kan nie besluit of hy links of regs moet breek nie)

>> Voorrye:Mandella & Mbeki
>> (Hulle ontvang net so veel druk van hulle eie mense as van hulle
>> opossisie
>> af)

>> Hakker:Anneline Kriel
>> (As sy 'n bal wil hê, vat sy hom)

>> Slotte:Allen Boesak en Desmond Tutu
>> (Hulle is altyd met hulle hande in die lug)

>> Flanke:Patritia Lewis & Boe-Boe van Vetkoek Paleis (Daar is niemand wat
>> 'n
>> los bal so vinnig kan optel nie)

>> Agsteman:Marthinus van Schalkwyk
>> (Daar was nog nooit in die geskiedenis 'n groter gatkruiper nie)
>
Re: SA Rugby Span [boodskap #101524 is 'n antwoord op boodskap #101522] Sa, 19 Februarie 2005 03:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis omdat jy die van verkeerd spel.
As jy sou gesê het Peter Marais, dan sou ek geweet het van wie jy praat.
Janee, gee vir die arme siel 'n werkie om te doen, hy het hom mos uit al die
ander uit gepraat.:))
--
Groetnis
Annette

"Die oukie" skryf in boodskap news:cv5bkc$snj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Julle Kaapse Nasionaliste vergeet darem gou!
>
> "Annette" wrote in message
> news:cv1g86$fer$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie op dees aarde is Pieter Maré?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Chris" wrote in message
>> news:pan.2005.02.17.06.46.48.120330@netscape.net...
>>> Heelagter:Pieter Maré
>>> (Hy kan goed keer as die kak die fan strike)
>
>>> Regter Fleuel:Eugene Terreblanche
>>> (Hy is moerse regs)
>
>>> Linker Vleuel:Patritia de Lill
>>> (Sy is moerese links)
>
>>> Senters:Louis Luyt & Soll Kersner
>>> (As hulle 'n gap sien vat hulle hom)
>
>>> Losskakel:Trevor Manual
>>> (Niemand weet wat sy volgende move gaan wees nie)
>
>>> Skrumskakel:Roelf Meyer
>>> (Hy kan nie besluit of hy links of regs moet breek nie)
>
>>> Voorrye:Mandella & Mbeki
>>> (Hulle ontvang net so veel druk van hulle eie mense as van hulle
>>> opossisie
>>> af)
>
>>> Hakker:Anneline Kriel
>>> (As sy 'n bal wil hê, vat sy hom)
>
>>> Slotte:Allen Boesak en Desmond Tutu
>>> (Hulle is altyd met hulle hande in die lug)
>
>>> Flanke:Patritia Lewis & Boe-Boe van Vetkoek Paleis (Daar is niemand wat
>>> 'n
>>> los bal so vinnig kan optel nie)
>
>>> Agsteman:Marthinus van Schalkwyk
>>> (Daar was nog nooit in die geskiedenis 'n groter gatkruiper nie)
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Krieket - Zimbabwe
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:03:28 MGT 2024