Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Wille Lewe in die Sederberg
Wille Lewe in die Sederberg [boodskap #101066] Do, 20 Januarie 2005 05:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Navorsers het kameras, wat amper soos die infrarooi spoedkameras werk in die
sederberg installer, om die hoeveelheid, verskillende soorte, en
trekgewoontes van die wil daar waar te neem.
'n Vreeslike oulike foto van 'n nuuskierige klein luiperdjie het gister in
Argus verskyn.
Gaan kyk by www.capeleopard.org.za

--
Groetnis
Annette
Re: Wille Lewe in die Sederberg [boodskap #101068 is 'n antwoord op boodskap #101066] Do, 20 Januarie 2005 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink hy't homself bevuil toe daai kameraflits agter hom afgaan...

"Annette" skryf in boodskap news:csnhg6$ot6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Navorsers het kameras, wat amper soos die infrarooi spoedkameras werk in die
> sederberg installer, om die hoeveelheid, verskillende soorte, en
> trekgewoontes van die wil daar waar te neem.
> 'n Vreeslike oulike foto van 'n nuuskierige klein luiperdjie het gister in
> Argus verskyn.
> Gaan kyk by www.capeleopard.org.za
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wille Lewe in die Sederberg [boodskap #101069 is 'n antwoord op boodskap #101068] Do, 20 Januarie 2005 12:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dit lyk nie so op die foto nie!:))
--
Groetnis
Annette

> Ek dink hy't homself bevuil toe daai kameraflits agter hom afgaan...
>
> "Annette" wrote in message
> news:csnhg6$ot6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Navorsers het kameras, wat amper soos die infrarooi spoedkameras werk in die
>> sederberg installer, om die hoeveelheid, verskillende soorte, en
>> trekgewoontes van die wil daar waar te neem.
>> 'n Vreeslike oulike foto van 'n nuuskierige klein luiperdjie het gister in
>> Argus verskyn.
>> Gaan kyk by www.capeleopard.org.za
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Die Gogga in my swembad
Volgende onderwerp: Het iemand raad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:44:10 MGT 2024