Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela
Mandela [boodskap #99979] Ma, 01 November 2004 08:56 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
'n Goeie voorbeeld van Rehablitasie is die geval waar die jong swart
agtergeblewende skoolseun 'n wit seun met 'n sker gesteek het. Hy is tronk
toe gestuur. Hy was so 'n hero dat tot Mandella hom in die tronk besoek het.

Na 'n jaar of wat is hy uit die tronk en kry hierdie een helse job van
jeugwerker of so iets. Hy is laasweek weer tronk toe gestuur, omdat hy in
die plaaslikke suoermark ,n witvrou staan en betas het.
Re: Mandela [boodskap #99998 is 'n antwoord op boodskap #99979] Ma, 01 November 2004 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Nov 2004 10:56:13 +0200, "Frika" wrote:

> 'n Goeie voorbeeld van Rehablitasie is die geval waar die jong swart
> agtergeblewende skoolseun 'n wit seun met 'n sker gesteek het. Hy is tronk
> toe gestuur. Hy was so 'n hero dat tot Mandella hom in die tronk besoek het.
>
> Na 'n jaar of wat is hy uit die tronk en kry hierdie een helse job van
> jeugwerker of so iets. Hy is laasweek weer tronk toe gestuur, omdat hy in
> die plaaslikke suoermark ,n witvrou staan en betas het.
>
>
>

en nou is hy op R50 000 borg uit. Dit is een van julle mense,
Suidwester! En hy wou aanspraak maak op diplomatieke
onaanspreeklikheid. En toe tackle hy 'n advokaat:-)
Gerda Something.

DD
Re: Mandela [boodskap #100009 is 'n antwoord op boodskap #99998] Di, 02 November 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons weet van die geval. Gee ons regering darem 'n bietjie krediet ook want
alhoewel die sot op diplomatieke immuniteit aanspraak gemaak het, het die
Namibiese regering besluit om dit op te hef sover dit hierdie man aangaan en
kan hy in SA teregstaan vir sy misdade. Sekerlik gaan daai advokaatjie
hom looi en ons almal hoop hy kry sy regmatige straf.....maar gaan dit
uitgedien word? Gaan dit nie in SA ook maar soos by ons nie? As die
president lekker voel op 'n dag en hy soek politieke myle, dan laat hy 'n
spul misdadigers vry uit die tronke?

"DD" skryf in boodskap news:lu9do01ihmrs9rgtv7vt5uabknlk2r4gh8@4ax.com...
> en nou is hy op R50 000 borg uit. Dit is een van julle mense,
> Suidwester! En hy wou aanspraak maak op diplomatieke
> onaanspreeklikheid. En toe tackle hy 'n advokaat:-)
> Gerda Something.
>
> DD
>
Re: Mandela [boodskap #100011 is 'n antwoord op boodskap #100009] Di, 02 November 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien weet ek minder, omdat ek die afgelope week nie die koerante
bygebring het nie, maar sover ek kan onthou is die snaar in ons howe juis
vrygespreek omdat diplomatieke vryheid het.
Miskien is sy vrystelling net by julle in die nuus, en is dit nooit
deurgegee na die hof hier nie?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:418721e8.0@news1.mweb.co.za...
> Ons weet van die geval. Gee ons regering darem 'n bietjie krediet ook want
> alhoewel die sot op diplomatieke immuniteit aanspraak gemaak het, het die
> Namibiese regering besluit om dit op te hef sover dit hierdie man aangaan en
> kan hy in SA teregstaan vir sy misdade. Sekerlik gaan daai advokaatjie
> hom looi en ons almal hoop hy kry sy regmatige straf.....maar gaan dit
> uitgedien word? Gaan dit nie in SA ook maar soos by ons nie? As die
> president lekker voel op 'n dag en hy soek politieke myle, dan laat hy 'n
> spul misdadigers vry uit die tronke?
> "DD" wrote in message
> news:lu9do01ihmrs9rgtv7vt5uabknlk2r4gh8@4ax.com...
>> en nou is hy op R50 000 borg uit. Dit is een van julle mense,
>> Suidwester! En hy wou aanspraak maak op diplomatieke
>> onaanspreeklikheid. En toe tackle hy 'n advokaat:-)
>> Gerda Something.
>>
>> DD
>>
>
Re: Mandela [boodskap #100012 is 'n antwoord op boodskap #100011] Di, 02 November 2004 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aanvanklik is hy onder diplomatieke vryheid weer losgelaat, maar Pretoria
het vir Windhoek gevra dat hulle sy diplomatieke vryheid moet inkort sodat
hy in SA aangekla kan word vir sy misdade....toe stem Windhoek in want hier
is nou 'n ernstige poging om misdaad teenoor vroumense te bekamp. Hoop
hulle pluk sy ballas af en druk dit by sy ore in!

"Annette" skryf in boodskap news:cm7bm7$q4c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien weet ek minder, omdat ek die afgelope week nie die koerante
> bygebring het nie, maar sover ek kan onthou is die snaar in ons howe juis
> vrygespreek omdat diplomatieke vryheid het.
> Miskien is sy vrystelling net by julle in die nuus, en is dit nooit
> deurgegee na die hof hier nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:418721e8.0@news1.mweb.co.za...
>> Ons weet van die geval. Gee ons regering darem 'n bietjie krediet ook
> want
>> alhoewel die sot op diplomatieke immuniteit aanspraak gemaak het, het die
>> Namibiese regering besluit om dit op te hef sover dit hierdie man aangaan
> en
>> kan hy in SA teregstaan vir sy misdade. Sekerlik gaan daai advokaatjie
>> hom looi en ons almal hoop hy kry sy regmatige straf.....maar gaan dit
>> uitgedien word? Gaan dit nie in SA ook maar soos by ons nie? As die
>> president lekker voel op 'n dag en hy soek politieke myle, dan laat hy
>> 'n
>> spul misdadigers vry uit die tronke?
>> "DD" wrote in message
>> news:lu9do01ihmrs9rgtv7vt5uabknlk2r4gh8@4ax.com...
>>> en nou is hy op R50 000 borg uit. Dit is een van julle mense,
>>> Suidwester! En hy wou aanspraak maak op diplomatieke
>>> onaanspreeklikheid. En toe tackle hy 'n advokaat:-)
>>> Gerda Something.
>>>
>>> DD
>>>
>>>


>
Re: Mandela [boodskap #100015 is 'n antwoord op boodskap #100011] Di, 02 November 2004 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Nov 2004 09:03:11 +0200, "Annette" wrote:

> Miskien weet ek minder, omdat ek die afgelope week nie die koerante
> bygebring het nie, maar sover ek kan onthou is die snaar in ons howe juis
> vrygespreek omdat diplomatieke vryheid het.
> Miskien is sy vrystelling net by julle in die nuus, en is dit nooit
> deurgegee na die hof hier nie?

Diplomate en hul afhanklikes het immuniteit van die reg in die land
waar hulle werk. Eue al. Daar is 'n goeie rede. Byvoorbeeld: Bad Bob
besluit om Tony W Blair se verneder en fabriseer 'n rape saak teen die
Britse ambassadeur. Die Zim polisie storm by die ambassade in en
arresteer die "krimineel".
Duidelik is alle diplomasie dan poer in sy moer.
So state het besluit om diplomate immuniteit te gee. Ook hul
afhanklikes om obvious redes. Hulle kan deur afhanklikes afgedreig
word.

Dit is wat met die Namibier gebeur het. Hy het ingebreek en 'n vrou
klaarblyklik probeer aanrand. Die saak is uitgegooi - let wel hy is
NIE onskuldig bevind nie, die saak is uitgegooi - omdat hy nie
aangekla kan word nie. Sy ouma is 'n senior diplomaat en hy is haar
afhanklike. Hy het dus immuniteit.

Die pad om dit wat ook lank reeds uitgefigure is, is presies wat in
die ou se geval toe gebeur het. Sy land (Namibie in die geval) word
gevra om sy immuniteit op te hef. Hulle bekyk die saak en sien die ou
het waarskynlik kak aangejaag en dit is 'n hunky dory saak en hulle
lig sy immuniteit dat die reg sy gang kan gaan.
Re: Mandela [boodskap #100016 is 'n antwoord op boodskap #99979] Di, 02 November 2004 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Praat van spin op die ball sit.....

On Mon, 1 Nov 2004 10:56:13 +0200, "Frika" wrote:

> 'n Goeie voorbeeld van Rehablitasie is die geval waar die jong swart
> agtergeblewende skoolseun 'n wit seun met 'n sker gesteek het. Hy is tronk
> toe gestuur. Hy was so 'n hero dat tot Mandella hom in die tronk besoek het.
>
> Na 'n jaar of wat is hy uit die tronk en kry hierdie een helse job van
> jeugwerker of so iets. Hy is laasweek weer tronk toe gestuur, omdat hy in
> die plaaslikke suoermark ,n witvrou staan en betas het.
>
Re: Mandela [boodskap #100039 is 'n antwoord op boodskap #100009] Di, 02 November 2004 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Nov 2004 07:57:44 +0200, "Suidwester" wrote:
> Gaan dit nie in SA ook maar soos by ons nie? As die
> president lekker voel op 'n dag en hy soek politieke myle, dan laat hy 'n
> spul misdadigers vry uit die tronke?

Ferdi het die beter geheue vir die tipe van dige (met goeie reg ook:-)
maar ek onthou 'n geval (sonder om die besonderhede te onthou)
waar mbeki iemand uit die tronk laat stap het (en as ek reg onthou was
sy misdaad (valslik) as polities georiënteerd beskou, en toe skiet hy
'n witman dood in 'n rooftog kort na hy uit die tronk gelaat is.
Ek kan onthou dat daar ernstige oorwegings was om 'n klag teen
mbeki in te stel, maar of dit gerealiseer het, kan ek nie onthou nie.
Ferdi?

DD
Re: Mandela [boodskap #100052 is 'n antwoord op boodskap #100039] Wo, 03 November 2004 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Nov 2004 20:40:42 +0200, DD wrote:

> On Tue, 2 Nov 2004 07:57:44 +0200, "Suidwester"

> wrote:
>> Gaan dit nie in SA ook maar soos by ons nie? As die
>> president lekker voel op 'n dag en hy soek politieke myle, dan laat hy 'n
>> spul misdadigers vry uit die tronke?
>
>
> Ferdi het die beter geheue vir die tipe van dige (met goeie reg ook:-)
> maar ek onthou 'n geval (sonder om die besonderhede te onthou)
> waar mbeki iemand uit die tronk laat stap het (en as ek reg onthou was
> sy misdaad (valslik) as polities georiënteerd beskou, en toe skiet hy
> 'n witman dood in 'n rooftog kort na hy uit die tronk gelaat is.
> Ek kan onthou dat daar ernstige oorwegings was om 'n klag teen
> mbeki in te stel, maar of dit gerealiseer het, kan ek nie onthou nie.
> Ferdi?
>
> DD

Dit lui vae klokkies, maar kan nie detail onthou nie.
Re: Mandela [boodskap #100101 is 'n antwoord op boodskap #100039] Do, 04 November 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Nov 2004 20:40:42 +0200, DD wrote:

> Ferdi het die beter geheue vir die tipe van dige (met goeie reg ook:-)
> maar ek onthou 'n geval (sonder om die besonderhede te onthou)
> waar mbeki iemand uit die tronk laat stap het (en as ek reg onthou was
> sy misdaad (valslik) as polities georiënteerd beskou, en toe skiet hy
> 'n witman dood in 'n rooftog kort na hy uit die tronk gelaat is.
> Ek kan onthou dat daar ernstige oorwegings was om 'n klag teen
> mbeki in te stel, maar of dit gerealiseer het, kan ek nie onthou nie.
> Ferdi?

Dit kon een van die ouens gewees het wat die partytjiegangers in King
Williams Town in die begin 90's aangeval het, het ek gisteraand
gedink.
Re: Mandela [boodskap #100110 is 'n antwoord op boodskap #100101] Do, 04 November 2004 19:34 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 04 Nov 2004 16:18:21 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 02 Nov 2004 20:40:42 +0200, DD wrote:
>
> ook:-)
>> maar ek onthou 'n geval (sonder om die besonderhede te onthou)
>> waar mbeki iemand uit die tronk laat stap het (en as ek reg onthou was
>> sy misdaad (valslik) as polities georiënteerd beskou, en toe skiet hy
>> 'n witman dood in 'n rooftog kort na hy uit die tronk gelaat is.
>> Ek kan onthou dat daar ernstige oorwegings was om 'n klag teen
>> mbeki in te stel, maar of dit gerealiseer het, kan ek nie onthou nie.
>> Ferdi?
>
> Dit kon een van die ouens gewees het wat die partytjiegangers in King
> Williams Town in die begin 90's aangeval het, het ek gisteraand
> gedink.

Dit was later gewees. In Mbeki se tyd. En die klokkie wat by my lui
wil die moordenaar koppel aan transitorooftogte, maar ek kan verkeerd
wees. Teen die tempo van misdaad hier, sal dit miskien uitsonderlik
wees om enkele gevalle te kan uitsonder.

Later sal ons dalk onthou, maar ek kan onthou dat daar gespekuleer was
om 'n saak teen die regering te maak omdat dit die regering se plig is
om die landsburgers te beskerm, en jammerlik gefaal het, veràl is die
besondere geval waar hy agter die tralies uitgehaal is.

Maak nie sakie, dit is nie vir die nuusgroep van besondere belang nie.

DD
Vorige onderwerp: Net vir die Fun
Volgende onderwerp: Gary Botha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:58:55 MGT 2024