Afrikaans Stereo Naamsverandering [boodskap #6575] |
Di, 11 Junie 1996 00:00 |
ber...
Boodskappe: 13 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Burger (11 Junie 1996) op bladsy 3 berig dat Afrikaans Stereo sy naam moet
verander omdat die SABC nie wil hê dat taal- of etniese groepe geïdentifiseer
moet word in die naam van die tien taalgebonde radiostasies nie. Sweerlik kan
daar nie fout wees met etnisiteit of taal as sodanig nie. So wat is dan die
SABC se probleem?
Enige idees?
Die nuwe naam van Afrikaans Stereo gaan blykbaar Radio Sonder Grense wees.
Enige beter name as dit?
Chris
|
|
|