Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle
Bulle [boodskap #99782] Di, 26 Oktober 2004 08:34 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Chris as jy op my tweede psoting gaan kyk sal jy sien ek het gese
"Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het"
Re: Bulle [boodskap #99802 is 'n antwoord op boodskap #99782] Di, 26 Oktober 2004 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Oct 2004 10:34:03 +0200, Frika wrote:

> Chris as jy op my tweede psoting gaan kyk sal jy sien ek het gese
> "Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
> beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het"

Ek het al jou postings gelees en dit het niks te doen met wat ek gese het
nie. Wat ek weer se is as die skydregter dit of die twee lynregters dit
nie sien nie is dit nie verkeerd nie punten Andre Watson is nie so ´n
goot fan van die Bulle nie.
Re: Bulle [boodskap #99805 is 'n antwoord op boodskap #99802] Di, 26 Oktober 2004 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Noem hom maar sommer 'n skeidsregter. Is 'n rare woord, ek weet.

"Chris"
> Ek het al jou postings gelees en dit het niks te doen met wat ek gese het
> nie. Wat ek weer se is as die skydregter dit of die twee lynregters dit
> nie sien nie is dit nie verkeerd nie punten Andre Watson is nie so 'n
> goot fan van die Bulle nie.
Re: Bulle [boodskap #99807 is 'n antwoord op boodskap #99805] Di, 26 Oktober 2004 13:03 Na vorige boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Oct 2004 14:42:16 +0200, Max wrote:

> Noem hom maar sommer 'n skeidsregter. Is 'n rare woord, ek weet.
>
> "Chris"
>> Ek het al jou postings gelees en dit het niks te doen met wat ek gese het
>> nie. Wat ek weer se is as die skydregter dit of die twee lynregters dit
>> nie sien nie is dit nie verkeerd nie punten Andre Watson is nie so ´n
>> goot fan van die Bulle nie.
Het jy vestaan wat ek gekryf het. :
Vorige onderwerp: Bulle
Volgende onderwerp: Bulle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:38:47 MGT 2024