Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Pret en die Polisie...
Pret en die Polisie... [boodskap #98311] Do, 16 September 2004 12:21
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan 'n polisieman pret hê? Of liewer, hoe kan hulle hul naam totaal
gat maak? In Katutura, Windhoek, gisteraand terwyl 15 polisiemanne aan
diens is, klim drie diewe in by die tweede vloer van die polisiestasie en
steel 'n spul wapens en kontant! As enigiemand nog twyfel dat ons
polisiediens gemors is, hier is die demonstrasie van presies wat bedoel
word!
Vorige onderwerp: Goue AK47 in Irak
Volgende onderwerp: Minister van Sekuriteit is verbaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 15 18:46:39 MGT 2024