Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorstelling var nuwe SAW nuusgroep
Voorstelling var nuwe SAW nuusgroep [boodskap #6510] Sa, 01 Junie 1996 00:00
Sentinel Projects  is tans af-lyn  Sentinel Projects
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek stel belang om 'n nuus groep te sig vir belangstellendes in the Suid
Afrikaanse Verdeedigingsmagte voor die verandering van die regeering in
1994. Ek is bewis dat daar verskei navorsers is wat in die onderwerp werk
wat nie kennis van mekaar dra nie, en ek sien groot voordele om inligting
en navorsing te koordineer. Om so 'n groep te stig moet ek wys dat daar
genoeg belangsteling is, en dus vra ek om belangstellendes 'n kontak met
my te tree.

Indien daar nie genoeg belangstelling is on 'n groep te stig, voel ek dat
dit die moeite werd sal wees om 'n poslys van belangstellendes te stig om
inligting te versprei deur gewoone e-pos.

Ek sal dit waardeur as belangstellendes my kan "e-mail" sodat ons nie
teveel ruimte in die nuusgroep gebruik nie, maar ek sal belang stel in
enige debat wat die artikel mag begin.

Verskoon asseblief my slordige Afrikaans wat ek seker al agteruit gegaan
het.

Baie Dankie.
Barry Fowler
------------------------------------------------------------ -----
sent...@tragedy.demon.co.uk
------------------------------------------------------------ -----
Vorige onderwerp: Oproep aan nuusgroeplesers
Volgende onderwerp: Die Klein Karoo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:39:04 MGT 2024