Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oproep aan nuusgroeplesers
Oproep aan nuusgroeplesers [boodskap #6508] Sa, 01 Junie 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
AAN ALLE LESERS VAN HIERDIE NUUSGROEP

Daar is 'n Afrikaanse e-poslys wat in die verlede op hierdie
nuusgroep ingevoed was, en wat gelei het tot 'n interessante
mengsel van dinge. Omtrent 'n maand gelede is daardie ver-
binding verbreek. Sover ons kan agterkom, is dit gedoen om-
dat een persoon aan die lyseienaar geskryf het en gesê het hy
hou nie van die verbinding nie. Ek stel nou voor dat ons daar-
die skade ongedaan maak deur aan die lyseienaar te skryf met
die versoek: "Herstel asseblief die verbinding tussen die e-pos
lys en die nuusgroep."

Stuur jou e-pos aan die volgende adres:

fe...@beldin.sun.ac.za

en vertel aan Johan Ferreira wat jy dink

Gloudina Bouwer
Vorige onderwerp: Latin-3 Web Browsers
Volgende onderwerp: Voorstelling var nuwe SAW nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:27:19 MGT 2024