Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » 1936 Berlyn Olimpiese Spele
1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96669] So, 15 Augustus 2004 10:40 na volgende boodskap
RoL¥  is tans af-lyn  RoL¥
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
So 'n paar jaar terug het ek beeldmateriaal op tv gesien van die '36
Olimpiese spele, waar die snaakste ding gebeur het.
Met maraton se einde, doen die atlete mos die laste rondte in die stadion.
'n Suid Afrikaanse atleet, (weet nie wie nie), hardloop voor die
hoofpawiljoen verby en dit lyk of hy die Nazi saluut doen. Die hele stadion
staan op soos een man en doen die saluut soos nou maar gedoen is in Nazi
Duitsland. Na die tyd (toe hy gevra word of hy 'n Nazi ondersteuner is) kom
dit aan die lig dat die kerel slegs vir sy vriende gewaai het wat hy in die
stadion sien sit het.

Het iemand anders dit al gesien? Wie was die atleet? Ek weet net ek sal dit
nooit vergeet nie, want tot vandag glimlag ek as ek daaraan dink.
Re: 1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96677 is 'n antwoord op boodskap #96669] So, 15 Augustus 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 12:40:52 +0200, "RoLÂ¥" wrote:

>
> Het iemand anders dit al gesien? Wie was die atleet? Ek weet net ek sal dit
> nooit vergeet nie, want tot vandag glimlag ek as ek daaraan dink.
>
>

Hier by ons het ons nie in 1936 al tv's gehad nie

DD
Re: 1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96683 is 'n antwoord op boodskap #96677] So, 15 Augustus 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RoL¥  is tans af-lyn  RoL¥
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
"So 'n paar jaar terug" - Het jy 'n tv gehad in die 90's wat dokumentêre
programme kon beeldsend?

"Dee Dee" skryf in boodskap news:0bouh051gg6j5v9ekhrk8c8p6mj5ofm6rs@4ax.com...
> On Sun, 15 Aug 2004 12:40:52 +0200, "RoLÂ¥" wrote:
>
>
>>
>> Het iemand anders dit al gesien? Wie was die atleet? Ek weet net ek sal dit
>> nooit vergeet nie, want tot vandag glimlag ek as ek daaraan dink.
>>
>
> Hier by ons het ons nie in 1936 al tv's gehad nie
>
> DD
>
Re: 1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96684 is 'n antwoord op boodskap #96683] So, 15 Augustus 2004 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 15:53:30 +0200, "RoLÂ¥" wrote:

> "So 'n paar jaar terug" - Het jy 'n tv gehad in die 90's wat dokumentêre
> programme kon beeldsend?
>

op die ng sal jy 'n sin vir humor moet hê.
Selfs al is dit ietwat verwronge soos die
van my en meer mense.
As alternatief kan jy hier bly en Kanadees praat
Re: 1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96686 is 'n antwoord op boodskap #96684] So, 15 Augustus 2004 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> op die ng sal jy 'n sin vir humor moet hê.

Agge nee, nooit. Nou sê jy vir my?

> As alternatief kan jy hier bly en Kanadees praat

ROTFL!
Maar moet mens nie eers 'n aanlegtoets skryf om te sien of jy bevoeg
is om in die besemfabriek te werk nie? Of is dit net vir dié wat
potensiële vlieëniers is?
Re: 1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96693 is 'n antwoord op boodskap #96686] So, 15 Augustus 2004 16:50 Na vorige boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 12:08:26 -0400, Katryn wrote:

> Dee Dee skryf:
>
>> op die ng sal jy 'n sin vir humor moet hê.
>
> Agge nee, nooit. Nou sê jy vir my?
>
>> As alternatief kan jy hier bly en Kanadees praat
>
> ROTFL!
> Maar moet mens nie eers 'n aanlegtoets skryf om te sien of jy bevoeg
> is om in die besemfabriek te werk nie? Of is dit net vir dié wat
> potensiële vlieëniers is?
>

Sommige hét potensïeel net eenvoudig daardie aanleg

Levinia
Vorige onderwerp: Olimpiese Spele
Volgende onderwerp: Bokke bo!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:13:24 MGT 2024