Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Enige besienswaardigehede in Suid-Zimbabwe of agter die Soutpansberg?
Enige besienswaardigehede in Suid-Zimbabwe of agter die Soutpansberg? [boodskap #6487] Wo, 22 Mei 1996 00:00
Gert de Beer  is tans af-lyn  Gert de Beer
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ons wil dié winter bietjie gaan somersklere dra
by Tshipise naby Messina agter die Soutpansberg.
Weet iemand van enige besienswaardighede of aktiwiteite
in die gebied of net anderkant die grens?
Dit lyk my die naaste interessante plek in Zimbabwe
is die ruïnes self. Dis bietjie ver. Ek wil graag
dieselfde dag nog terugkeer na die ou Transvaal.

Gert de Beer, g...@ist.co.za
Vorige onderwerp: Ek is baie jammer/I'm sorry!!!!!!
Volgende onderwerp: Die groot wit voels naby Alheit.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:34:45 MGT 2024