Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Wat's in 'n naam?
Wat's in 'n naam? [boodskap #96254] Sa, 07 Augustus 2004 03:14
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Reeksmoordenaar ontvoer 'n egpaar en sê aan die vrou. "Ek hou daarvan om te weet wie my slagoffers is. Wat's jou naam?"

Benoud sê sy, "Elizabeth"
"Ek sal jou nie doodmaak nie - my ma se naam was Elizabeth."
Hy draai toe na die man toe en vra hom ook sy naam.
Baie benoud antwoord die ou, "My naam is Pieter maar my vriende noem my Elizabeth!".
Vorige onderwerp: Grappie
Volgende onderwerp: anglisistiese (fl)ou grappietjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 04:07:42 MGT 2024