Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Olimpiese Spele
Olimpiese Spele [boodskap #95744] Vr, 30 Julie 2004 08:46
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien vanmôre op die nuus dat die Grieke een geweldige bedrag moet
spandeer aan sekuriteit vir atleet en toeskouer [$1,5 biljoen ekstra] en dat
nog nie eers helfte van die kaartjies na die spele al verkoop is nie. Die
groot vraag is natuurlik of daar 'n veiligheidsrisiko is en tweedens, met
die Grieke se klaarblyklike chaotiese poging om alles betyds klaar te hê vir
die spele, voorspel niks goeds vir die toeskouers nie. Die kanse is
uitstekend dat die Spele nie so goed gaan wees soos die een in Australië
nie. Lê hierin miskien 'n les vir ander lande wat aspirasies het om die
spele aan te bied?
Vorige onderwerp: Sokker is nie vir sissies nie.
Volgende onderwerp: 1936 Berlyn Olimpiese Spele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:44:19 MGT 2024