Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker is nie vir sissies nie.
Sokker is nie vir sissies nie. [boodskap #95565] Ma, 26 Julie 2004 09:56
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
By Kenton-on-sea is 'n sokkerwedstryd tussen twee plaaslike spanne skielik
gestop nadat die skeidsregter die afrigter van een van die spanne, wat gekla
het oor 'n geel kaart en strafskop teen sy span, op die veld doodgeskiet
het. Die skeidsregter het daarna van die veld gehardloop, oor 'n heining
gespring, en het verdwyn.

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Wêreldbeker sokker base kry miljoene vir moeite...
Volgende onderwerp: Olimpiese Spele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:33:03 MGT 2024