Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kleurlinge, kleur en ander onbenullighede
Kleurlinge, kleur en ander onbenullighede [boodskap #6471] Vr, 17 Mei 1996 00:00 na volgende boodskap
ena vanzyl  is tans af-lyn  ena vanzyl
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom projekteer die blanke Afrikaner so 'n obsessie oor kleur? Wat
is kleur nou eintlik? Bloot 'n verpakking vir die mens daarbinne!
Die tyd het van oorryp tot halfvrot versuif om so behep te wees met
kleur. Dit skep by die waarnemer 'n steriotiep wat hom nie toelaat om
die mens verby die kleur te leer ken nie. Toe ek sowat 18mnde gelede
na die VSA gekom het was ek geskok oor my eie persepsie van kleur. Dit
nadat ek my as 'n relatief liberale Afrikaner beskryf het. Ek is
bevoorreg om nou net in die studentegroep waarin ek beweeg vriende van 10
verskillende lande te kan ken en vind dat my anderskleurige maats
dikwels meer in gemeen het as eenderskleuriges. Om die Kleurling groep
as "basters" te beskryf is veel eerder 'n weerspieling van die skrywer
se ongesofistikeerdheid.
Re: Kleurlinge, kleur en ander onbenullighede [boodskap #6476 is 'n antwoord op boodskap #6471] Sa, 18 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
eva...@unlinfo.unl.edu (ena vanzyl) wrote:

> Hoekom projekteer die blanke Afrikaner so 'n obsessie oor kleur? Wat
> is kleur nou eintlik? Bloot 'n verpakking vir die mens daarbinne!
> Die tyd het van oorryp tot halfvrot versuif om so behep te wees met
> kleur. Dit skep by die waarnemer 'n steriotiep wat hom nie toelaat om
> die mens verby die kleur te leer ken nie. Toe ek sowat 18mnde gelede
> na die VSA gekom het was ek geskok oor my eie persepsie van kleur. Dit
> nadat ek my as 'n relatief liberale Afrikaner beskryf het. Ek is
> bevoorreg om nou net in die studentegroep waarin ek beweeg vriende van 10
> verskillende lande te kan ken en vind dat my anderskleurige maats
> dikwels meer in gemeen het as eenderskleuriges. Om die Kleurling groep
> as "basters" te beskryf is veel eerder 'n weerspieling van die skrywer
> se ongesofistikeerdheid.


hoor! hoor!
Vorige onderwerp: Test on South Africa
Volgende onderwerp: Anglo Boer War
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 00:01:20 MGT 2024