Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » F1 Borgskappe
F1 Borgskappe [boodskap #94970] Do, 15 Julie 2004 07:31
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nogal pret Sondag in die Siverstone'se F1 Grand Prix om te sien hoe ry die
karre met kaal kolle op waar die sigaret advertensies sou wees want dit word
verban in die VK......maar Foster's bier van Australië is die hoofborg van
die hele geleentheid. Wat sê hulle nou eintlik? Jy mag nie rook nie,
maar jy kan jou maar vrek suip? Makie sakie dat drank 'n groter as 70%
aandeel in alle padsterftes het nie, suip kan jy suip, solank jy net nie
rook nie!
Vorige onderwerp: Wimbledon
Volgende onderwerp: Vrystaat!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:17:27 MGT 2024