Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Test on South Africa
Test on South Africa [boodskap #6445] Ma, 13 Mei 1996 00:00 na volgende boodskap
Jim Burke  is tans af-lyn  Jim Burke
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
My freshman high school students in California (the Bay Area, near San
Francisco, to be more precise) study South Africa all fourth quarter. In
years past I have posted to this group with questions and received
generous responses from people who wish to tell us THEIR story about the
South Africa they know from thier experiences, the South Africa we can
only know through books (Cry the Beloved Country), movies (Worlds Apart),
or the internet. It is impossible to be accurate and complete when
studying such a rapidly changing country and culture as South Africa's. So
I come to you once again and ask you to please consider taking time to
tell my freshman students (who study South African history all fourth
quarter also in their advanced history class) what effect the changes of
the last few years or even days have had on you as an individual and your
society as a whole. In the past I haved used these responses force kids
into group discussions which were used as the basis for their assessment
of their understanding of the country's politics and culture. Also, some
people's responses have been used a scripts for in-class monologues for a
simulation in their history class. Please respond as you wish, keeping in
mind that it is a high school class of 14 year-olds that will read your
letters.

Thanks in advance for any responses you offer.

Jim Burke
Burlingame High School
Re: Test on South Africa [boodskap #6446 is 'n antwoord op boodskap #6445] Ma, 13 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Bemoei jou met jou eie saak en laat ons in Suid-Afrika ons eie probleme
oplos. Ons het nie joune Amerikaanse imperialisme nodig nie....bemoei
julle met Suider Amerika in plaas van!
Re: Test on South Africa [boodskap #6456 is 'n antwoord op boodskap #6445] Di, 14 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darrin Speegle  is tans af-lyn  Darrin Speegle
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
.Davies wrote:
>
> Bemoei jou met jou eie saak en laat ons in Suid-Afrika ons eie probleme
> oplos. Ons het nie joune Amerikaanse imperialisme nodig nie....bemoei
> julle met Suider Amerika in plaas van!

Wat in Mnr. Burke se pos het jou so ontstel? Ek het dit drie keer
deurgelees en kan nie enige slegte ding ontdek nie. (Ek is regtig
nuuskierig; ek probeer nie sarkasties wees nie.)

Darrin.
Re: Test on South Africa [boodskap #6457 is 'n antwoord op boodskap #6445] Di, 14 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
"M.Davies" wrote:

> Bemoei jou met jou eie saak en laat ons in Suid-Afrika ons eie probleme
> oplos. Ons het nie joune Amerikaanse imperialisme nodig nie....bemoei
> julle met Suider Amerika in plaas van!

Nou vir wat is jy so ongeskik met die man wat net met 'n oop
gemoed inligting soek? Maak ek die regte afleiding uit jou adres
dat jy van "ons in Suid-Afrika" praat terwyl jy met jou gat in
Nederland sit?


Henry Flint

Home: http://www.oocities.org/SunsetStrip/1712/index.html
PGP public key available on home page and key servers
or send email with "send public key" as subject.
-------------------- END -----------------------------
Re: Test on South Africa [boodskap #6458 is 'n antwoord op boodskap #6445] Di, 14 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Het hy nie gese nie "as you wish", dis my mening dat die Amerikaners te
baie met andere mense se saak hulle bemoei, dis my reg ne? En as jy so
grof wil wees dan sal ek vir jou waarsku dat ek in g'n land op my gat sit
terwyl "ons" in Suid-Afrika "leed". Wat maak jy my verligte vriendjie?

.Davies
Re: Test on South Africa [boodskap #6461 is 'n antwoord op boodskap #6445] Wo, 15 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
"M.Davies" wrote:
> M.Davies>Bemoei jou met jou eie saak en laat ons in Suid-Afrika ons eie probleme
> M.Davies>oplos. Ons het nie joune Amerikaanse imperialisme nodig nie....bemoei
> M.Davies>julle met Suider Amerika in plaas van!

> Nou vir wat is jy so ongeskik met die man wat net met 'n oop
> gemoed inligting soek? Maak ek die regte afleiding uit jou
> adres dat jy van "ons in Suid-Afrika" praat terwyl jy met jou
> gat in Nederland sit?

> M.Davies>Het hy nie gese nie "as you wish", dis my mening dat die Amerikaners te
> M.Davies>baie met andere mense se saak hulle bemoei, dis my reg ne? En as jy so
> M.Davies>grof wil wees dan sal ek vir jou waarsku dat ek in g'n land op my gat sit
> M.Davies>terwyl "ons" in Suid-Afrika "leed". Wat maak jy my verligte vriendjie?

> M.Davies

Dit sal baie help as jy die stukke waarop jy reageer, aanhaal,
soos wat almal maar doen. Ter wille van die mense wat nie die
gesprek van die begin gevolg het nie, het ek dit maar weer
ingesit. Ek het nie die woord "op" gebruik nie. Ek het gesê
"met jou gat in Nedeland sit". Daar is 'n verskil in betekenis.
Ek wonder nog steeds, waar is jy, in Suid Afrika of in Nederland?

Jou laaste sin is vir my duister. Wat het die hele gesprek met
verlig of wat ookal te doen? Of is dit maar jou manier om
enigeen wat van jou verskil as verlig te klasifiseer,
klaarblyklik het dit vir jou 'n negatiewe betekenis. Op hierdie
stadium het hierdie begrip geen betekenis nie. Dit is ongeskikte
swape soos jy wat veroorsaak dat die wêreld dink dat Afrikaners
dom en ongeskik is.


Henry Flint

Home: http://www.oocities.org/SunsetStrip/1712/index.html
PGP public key available on home page and key servers
or send email with "send public key" as subject.
-------------------- END -----------------------------
Re: Test on South Africa [boodskap #6474 is 'n antwoord op boodskap #6445] Sa, 18 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Now, I ahve apologised do you want to know my opinion...?


"Vandag kyk ons rustig na 'n toekoms, bewust, en dapper. Ons kyk na 'n
toekoms visie van Afrika, nie alleen vry nie, maar verenig..."

..."Afrikaners geniet verskillende kulture, waarde, en kenmerke. Maar
eenheid kan, soos ons weet, gekry word, deur mense van verskillende ras,
godsdiens, kultuur of gewoontes, hierdie dinge staan nie in die weg van
eenheid nie."

..."Geskiedenis leer ons dat eenheid mag maak, dit raadpleeg ons om ons
verskille met naam van ons algemene doele te oorkom, om te stryd met alle
sterkte saam vir die pad na die ware eenheid van Afrikaanse broerskap en
eenheid."

Heilie Selassie I, 1963 Addis Abaha Vergadering vir Afrika.


Wie kan nie saam stem nie?
.Davies
Vorige onderwerp: Oor W.E.G. LOUW
Volgende onderwerp: Kleurlinge, kleur en ander onbenullighede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:21:39 MGT 2024