Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord
Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94403] Do, 24 Junie 2004 12:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
prestasie.
Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
Ouderdom van die afrigter: 77
Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100

--
Groetnis
Annette
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94406 is 'n antwoord op boodskap #94403] Do, 24 Junie 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy daai
rekord met 'n glimlag!

"Annette" skryf in boodskap news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
> Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
> prestasie.
> Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
> Ouderdom van die afrigter: 77
> Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94407 is 'n antwoord op boodskap #94406] Do, 24 Junie 2004 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Aantie is nog nie 100 nie....
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40dad194.0@news1.mweb.co.za...
> Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy daai
> rekord met 'n glimlag!
> "Annette" wrote in message
> news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
>> Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
>> prestasie.
>> Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
>> Ouderdom van die afrigter: 77
>> Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94408 is 'n antwoord op boodskap #94406] Do, 24 Junie 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, os manshokkiespan gaan ten miste Athene toe hierdie keer, en NOCSA het
hul nonsens gelos om mense "vir ondervinding" spele toe te stuur.
Daar is glo net 1 dame in ons swemspan.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40dad194.0@news1.mweb.co.za...
> Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy daai
> rekord met 'n glimlag!
> "Annette" wrote in message
> news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
>> Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
>> prestasie.
>> Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
>> Ouderdom van die afrigter: 77
>> Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94423 is 'n antwoord op boodskap #94408] Do, 24 Junie 2004 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het die beste dames wat swem nie al verhuis en swem vir ander lande nie?
Ek weet van ene wat nou vir Duitsland swem, maar kan nie op haar naam kom
nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cbekb3$ffn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, os manshokkiespan gaan ten miste Athene toe hierdie keer, en NOCSA het
> hul nonsens gelos om mense "vir ondervinding" spele toe te stuur.
> Daar is glo net 1 dame in ons swemspan.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40dad194.0@news1.mweb.co.za...
>> Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy daai
>> rekord met 'n glimlag!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
>>> Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
>>> prestasie.
>>> Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
>>> Ouderdom van die afrigter: 77
>>> Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94425 is 'n antwoord op boodskap #94407] Do, 24 Junie 2004 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
99? Of klink sy maar net so?

"Annette" skryf in boodskap news:cbekb2$ffn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Aantie is nog nie 100 nie....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40dad194.0@news1.mweb.co.za...
>> Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy daai
>> rekord met 'n glimlag!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
>>> Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
>>> prestasie.
>>> Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
>>> Ouderdom van die afrigter: 77
>>> Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94426 is 'n antwoord op boodskap #94423] Do, 24 Junie 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sarah Poewe. Sy is al een wat getrek het, die ander het ophou swem, of
pleinweg nie die standaardtyd behaal nie.
--
Groetnis
ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:40daeab5.0@news1.mweb.co.za...
> Het die beste dames wat swem nie al verhuis en swem vir ander lande nie?
> Ek weet van ene wat nou vir Duitsland swem, maar kan nie op haar naam kom
> nie.
> "Annette" wrote in message
> news:cbekb3$ffn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, os manshokkiespan gaan ten miste Athene toe hierdie keer, en NOCSA
> het
>> hul nonsens gelos om mense "vir ondervinding" spele toe te stuur.
>> Daar is glo net 1 dame in ons swemspan.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40dad194.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy
> daai
>>> rekord met 'n glimlag!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
>>>> Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor
> die
>>>> prestasie.
>>>> Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
>>>> Ouderdom van die afrigter: 77
>>>> Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94427 is 'n antwoord op boodskap #94426] Do, 24 Junie 2004 15:26 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mens sou nogal dink die Spele is genoeg motivering? Maar dis maklik om te
praat. Ek weet nie of die kompetisievlak van swem in SA op standaard is
nie, ens. Ongelukkig is daar nie 'n item vir sandswem nie! D�n sou ons
Namibiane presteer het dat die biesies bewe. Hier drink ons
water...........

"Annette" skryf in boodskap news:cber7v$5ca$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sarah Poewe. Sy is al een wat getrek het, die ander het ophou swem, of
> pleinweg nie die standaardtyd behaal nie.
> --
> Groetnis
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:40daeab5.0@news1.mweb.co.za...
>> Het die beste dames wat swem nie al verhuis en swem vir ander lande nie?
>> Ek weet van ene wat nou vir Duitsland swem, maar kan nie op haar naam kom
>> nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cbekb3$ffn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wel, os manshokkiespan gaan ten miste Athene toe hierdie keer, en
NOCSA
>> het
>>> hul nonsens gelos om mense "vir ondervinding" spele toe te stuur.
>>> Daar is glo net 1 dame in ons swemspan.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40dad194.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy
>> daai
>>>> rekord met 'n glimlag!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
>>>> > Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane
oor
>> die
>>>> > prestasie.
>>>> > Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
>>>> > Ouderdom van die afrigter: 77
>>>> > Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby weer wonderlik!
Volgende onderwerp: Rugby Vandag.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:55:50 MGT 2024