Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby weer wonderlik!
Rugby weer wonderlik! [boodskap #94234] Ma, 21 Junie 2004 07:51 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed speel....ons
het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter, het
bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met oorgawe en
alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak het, dis
elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet egter
op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind word.....Jaco is 'n
derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel behoort te
doen nie. Maar, fantasties Bokke!
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94236 is 'n antwoord op boodskap #94234] Ma, 21 Junie 2004 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Os het vir hom opgemaak!!
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
> Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed speel....ons
> het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter, het
> bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met oorgawe en
> alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak het, dis
> elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet egter
> op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind word.....Jaco is 'n
> derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel behoort te
> doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94238 is 'n antwoord op boodskap #94236] Ma, 21 Junie 2004 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een verleë oomblik:
En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White na die
wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu het nie geweet
wat hulle doen deur White aan te stel nie...
--
Groetnis
Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>> Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed speel....ons
>> het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter, het
>> bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met oorgawe en
>> alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak het,
> dis
>> elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet egter
>> op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind word.....Jaco is
> 'n
>> derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel behoort te
>> doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94239 is 'n antwoord op boodskap #94238] Ma, 21 Junie 2004 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê Jake White was
'n fout?

"Annette" skryf in boodskap news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Een verleë oomblik:
> En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White na die
> wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu het nie geweet
> wat hulle doen deur White aan te stel nie...
> --
> Groetnis
> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
> speel....ons
>>> het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter, het
>>> bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met oorgawe en
>>> alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak
het,
>> dis
>>> elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet
> egter
>>> op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind word.....Jaco
is
>> 'n
>>> derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel behoort te
>>> doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94242 is 'n antwoord op boodskap #94236] Ma, 21 Junie 2004 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die veld.

"Annette" skryf in boodskap news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Os het vir hom opgemaak!!
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>> Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed speel....ons
>> het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter, het
>> bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met oorgawe en
>> alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak het,
> dis
>> elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet egter
>> op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind word.....Jaco is
> 'n
>> derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel behoort te
>> doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94243 is 'n antwoord op boodskap #94239] Ma, 21 Junie 2004 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net nadat White aangestel is. Ek dink daar is iets daaroor op Keohane se
webblad
-
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6a8a3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê Jake White was
> 'n fout?
> "Annette" wrote in message
> news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Een verleë oomblik:
>> En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White na die
>> wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu het nie geweet
>> wat hulle doen deur White aan te stel nie...
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>> speel....ons
>>>> het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter,
> het
>>>> bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
oorgawe
> en
>>>> alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak
> het,
>>> dis
>>>> elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet
>> egter
>>>> op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
word.....Jaco
> is
>>> 'n
>>>> derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
behoort
> te
>>>> doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94246 is 'n antwoord op boodskap #94242] Ma, 21 Junie 2004 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die veld.
> "Annette" wrote in message
> news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Os het vir hom opgemaak!!
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
> speel....ons
>>> het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter, het
>>> bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met oorgawe en
>>> alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak
het,
>> dis
>>> elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet
> egter
>>> op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind word.....Jaco
is
>> 'n
>>> derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel behoort te
>>> doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94248 is 'n antwoord op boodskap #94243] Ma, 21 Junie 2004 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mark keohane lieg in elk geval soos 'n tannetrekker en jy moet onthou dat hy
en Joost 'n geskiedenis het.

"Annette" skryf in boodskap news:cb6abh$e2o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net nadat White aangestel is. Ek dink daar is iets daaroor op Keohane se
> webblad
> -
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6a8a3.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê Jake White
> was
>> 'n fout?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Een verleë oomblik:
>>> En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White na die
>>> wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu het nie
> geweet
>>> wat hulle doen deur White aan te stel nie...
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>> speel....ons
>>>> > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
egter,
>> het
>>>> > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
> oorgawe
>> en
>>>> > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
gemaak
>> het,
>>>> dis
>>>> > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar
moet
>>> egter
>>>> > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
> word.....Jaco
>> is
>>>> 'n
>>>> > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
> behoort
>> te
>>>> > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94249 is 'n antwoord op boodskap #94246] Ma, 21 Junie 2004 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!

"Annette" skryf in boodskap news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
> Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die veld.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Os het vir hom opgemaak!!
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>> speel....ons
>>>> het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag egter,
> het
>>>> bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
oorgawe
> en
>>>> alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute gemaak
> het,
>>> dis
>>>> elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar moet
>> egter
>>>> op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
word.....Jaco
> is
>>> 'n
>>>> derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
behoort
> te
>>>> doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94250 is 'n antwoord op boodskap #94248] Ma, 21 Junie 2004 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sê net dit is op die webblad - dat Joost dit gesê het is berig in al die
dagblaaie hier. Kon jy nie sien hoe ongemaklik-verleë hy was nie?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6b334.0@news1.mweb.co.za...
> Mark keohane lieg in elk geval soos 'n tannetrekker en jy moet onthou dat hy
> en Joost 'n geskiedenis het.
> "Annette" wrote in message
> news:cb6abh$e2o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net nadat White aangestel is. Ek dink daar is iets daaroor op Keohane se
>> webblad
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6a8a3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê Jake
White
>> was
>>> 'n fout?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Een verleë oomblik:
>>>> En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White na die
>>>> wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu het nie
>> geweet
>>>> wat hulle doen deur White aan te stel nie...
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> speel....ons
>>>> > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
> egter,
>>> het
>>>> > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
>> oorgawe
>>> en
>>>> > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
> gemaak
>>> het,
>>>> > dis
>>>> > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar
> moet
>>>> egter
>>>> > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>> word.....Jaco
>>> is
>>>> > 'n
>>>> > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
>> behoort
>>> te
>>>> > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94253 is 'n antwoord op boodskap #94249] Ma, 21 Junie 2004 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks verkeerd gedoen het
nie?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
> Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
> "Annette" wrote in message
> news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>> Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die veld.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Os het vir hom opgemaak!!
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>> speel....ons
>>>> > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
egter,
>> het
>>>> > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
> oorgawe
>> en
>>>> > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
gemaak
>> het,
>>>> dis
>>>> > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar
moet
>>> egter
>>>> > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
> word.....Jaco
>> is
>>>> 'n
>>>> > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
> behoort
>> te
>>>> > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94259 is 'n antwoord op boodskap #94253] Ma, 21 Junie 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie's dit?

"Annette" skryf in boodskap news:cb6csd$i9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks verkeerd gedoen het
> nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
>> Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>>> Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die veld.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Os het vir hom opgemaak!!
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> speel....ons
>>>> > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
> egter,
>>> het
>>>> > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
>> oorgawe
>>> en
>>>> > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
> gemaak
>>> het,
>>>> > dis
>>>> > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink daar
> moet
>>>> egter
>>>> > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>> word.....Jaco
>>> is
>>>> > 'n
>>>> > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
>> behoort
>>> te
>>>> > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94260 is 'n antwoord op boodskap #94250] Ma, 21 Junie 2004 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stry nie werklik nie, maar sover ek weet is Jake en Joost redelik goed
bevriend. Nie dalk een van 'daai' sensasiesoeker-berigte nie?

"Annette" skryf in boodskap news:cb6cie$hrk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sê net dit is op die webblad - dat Joost dit gesê het is berig in al die
> dagblaaie hier. Kon jy nie sien hoe ongemaklik-verleë hy was nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6b334.0@news1.mweb.co.za...
>> Mark keohane lieg in elk geval soos 'n tannetrekker en jy moet onthou
dat
> hy
>> en Joost 'n geskiedenis het.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6abh$e2o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Net nadat White aangestel is. Ek dink daar is iets daaroor op Keohane se
>>> webblad
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6a8a3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê Jake
> White
>>> was
>>>> 'n fout?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Een verleë oomblik:
>>>> > En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White na
> die
>>>> > wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu het
nie
>>> geweet
>>>> > wat hulle doen deur White aan te stel nie...
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> > speel....ons
>>>> > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
>> egter,
>>>> het
>>>> > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
>>> oorgawe
>>>> en
>>>> > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
>> gemaak
>>>> het,
>>>> > > dis
>>>> > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink
daar
>> moet
>>>> > egter
>>>> > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>> word.....Jaco
>>>> is
>>>> > > 'n
>>>> > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
>>> behoort
>>>> te
>>>> > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94264 is 'n antwoord op boodskap #94259] Ma, 21 Junie 2004 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die mees atletiese voorspeler in die land. Lyk my jy ken nie jou Bokspan
nie;))
-
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6dd74.0@news1.mweb.co.za...
> Wie's dit?
> "Annette" wrote in message
> news:cb6csd$i9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks verkeerd gedoen
> het
>> nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>>>> Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die veld.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Os het vir hom opgemaak!!
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> > speel....ons
>>>> > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
>> egter,
>>>> het
>>>> > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
>>> oorgawe
>>>> en
>>>> > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
>> gemaak
>>>> het,
>>>> > > dis
>>>> > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink
daar
>> moet
>>>> > egter
>>>> > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>> word.....Jaco
>>>> is
>>>> > > 'n
>>>> > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
>>> behoort
>>>> te
>>>> > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94265 is 'n antwoord op boodskap #94260] Ma, 21 Junie 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat ek lees kan miskien 'n storie wees, maar wat ek in 'n lewendige
uitsending op TV sien kan nie jok nie. Joost was verleë en Jake het nie met
hom gepraat asof hulle dik pelle is nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6ddb7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stry nie werklik nie, maar sover ek weet is Jake en Joost redelik goed
> bevriend. Nie dalk een van 'daai' sensasiesoeker-berigte nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cb6cie$hrk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sê net dit is op die webblad - dat Joost dit gesê het is berig in al
> die
>> dagblaaie hier. Kon jy nie sien hoe ongemaklik-verleë hy was nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6b334.0@news1.mweb.co.za...
>>> Mark keohane lieg in elk geval soos 'n tannetrekker en jy moet onthou
> dat
>> hy
>>> en Joost 'n geskiedenis het.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb6abh$e2o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Net nadat White aangestel is. Ek dink daar is iets daaroor op
Keohane
> se
>>>> webblad
>>>> -
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40d6a8a3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê Jake
>> White
>>>> was
>>>> > 'n fout?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Een verleë oomblik:
>>>> > > En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White
na
>> die
>>>> > > wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu het
> nie
>>>> geweet
>>>> > > wat hulle doen deur White aan te stel nie...
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> > > speel....ons
>>>> > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
>>> egter,
>>>> > het
>>>> > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
>>>> oorgawe
>>>> > en
>>>> > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
>>> gemaak
>>>> > het,
>>>> > > > dis
>>>> > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink
> daar
>>> moet
>>>> > > egter
>>>> > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>>> word.....Jaco
>>>> > is
>>>> > > > 'n
>>>> > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
>>>> behoort
>>>> > te
>>>> > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94267 is 'n antwoord op boodskap #94264] Ma, 21 Junie 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek trek net nou been......

"Annette" skryf in boodskap news:cb6qpa$lj3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die mees atletiese voorspeler in die land. Lyk my jy ken nie jou Bokspan
> nie;))
> -
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6dd74.0@news1.mweb.co.za...
>> Wie's dit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6csd$i9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks verkeerd
gedoen
>> het
>>> nie?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>>>> > Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die
> veld.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Os het vir hom opgemaak!!
>>>> > > > --
>>>> > > > Groetnis
>>>> > > > Annette
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> > > speel....ons
>>>> > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
>>> egter,
>>>> > het
>>>> > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel met
>>>> oorgawe
>>>> > en
>>>> > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
>>> gemaak
>>>> > het,
>>>> > > > dis
>>>> > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink
> daar
>>> moet
>>>> > > egter
>>>> > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>>> word.....Jaco
>>>> > is
>>>> > > > 'n
>>>> > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n losskakel
>>>> behoort
>>>> > te
>>>> > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94268 is 'n antwoord op boodskap #94265] Ma, 21 Junie 2004 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy langer gekyk het sou jy gesien het daar's 'n probleem met die
uitsendings. Ek wonder of die verleentheid nie maar net was oor dinge met
die uitsending nie 100% was nie. Lyk my die bobbejane in die Kaap is niks
gewoond nie. Hulle het in hulle hordes agter die mense gaan staan en skrou
net om hulleself op TV te kan sien.

"Annette" skryf in boodskap news:cb6qpb$lj3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat ek lees kan miskien 'n storie wees, maar wat ek in 'n lewendige
> uitsending op TV sien kan nie jok nie. Joost was verleë en Jake het nie met
> hom gepraat asof hulle dik pelle is nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6ddb7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek stry nie werklik nie, maar sover ek weet is Jake en Joost redelik goed
>> bevriend. Nie dalk een van 'daai' sensasiesoeker-berigte nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6cie$hrk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sê net dit is op die webblad - dat Joost dit gesê het is berig in
al
>> die
>>> dagblaaie hier. Kon jy nie sien hoe ongemaklik-verleë hy was nie?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6b334.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Mark keohane lieg in elk geval soos 'n tannetrekker en jy moet
onthou
>> dat
>>> hy
>>>> en Joost 'n geskiedenis het.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb6abh$e2o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Net nadat White aangestel is. Ek dink daar is iets daaroor op
> Keohane
>> se
>>>> > webblad
>>>> > -
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40d6a8a3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê
Jake
>>> White
>>>> > was
>>>> > > 'n fout?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Een verleë oomblik:
>>>> > > > En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake White
> na
>>> die
>>>> > > > wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu
het
>> nie
>>>> > geweet
>>>> > > > wat hulle doen deur White aan te stel nie...
>>>> > > > --
>>>> > > > Groetnis
>>>> > > > Annette
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> > > > speel....ons
>>>> > > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
>>>> egter,
>>>> > > het
>>>> > > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel
> met
>>>> > oorgawe
>>>> > > en
>>>> > > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
>>>> gemaak
>>>> > > het,
>>>> > > > > dis
>>>> > > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink
>> daar
>>>> moet
>>>> > > > egter
>>>> > > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>>> > word.....Jaco
>>>> > > is
>>>> > > > > 'n
>>>> > > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n
> losskakel
>>>> > behoort
>>>> > > te
>>>> > > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94270 is 'n antwoord op boodskap #94267] Ma, 21 Junie 2004 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ook:))))
Maar terwyl jy trek, wil jy nie liewer my hare trek nie? Dis soooooo
lekker:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6f5d4.0@news1.mweb.co.za...
> Ek trek net nou been......
> "Annette" wrote in message
> news:cb6qpa$lj3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die mees atletiese voorspeler in die land. Lyk my jy ken nie jou Bokspan
>> nie;))
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6dd74.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wie's dit?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb6csd$i9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks verkeerd
> gedoen
>>> het
>>>> nie?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>>>> > > Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op die
>> veld.
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Os het vir hom opgemaak!!
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Groetnis
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae goed
>>>> > > > speel....ons
>>>> > > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers. Saterdag
>>>> egter,
>>>> > > het
>>>> > > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span speel
> met
>>>> > oorgawe
>>>> > > en
>>>> > > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar foute
>>>> gemaak
>>>> > > het,
>>>> > > > > dis
>>>> > > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self dink
>> daar
>>>> moet
>>>> > > > egter
>>>> > > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>>> > word.....Jaco
>>>> > > is
>>>> > > > > 'n
>>>> > > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n
> losskakel
>>>> > behoort
>>>> > > te
>>>> > > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94271 is 'n antwoord op boodskap #94268] Ma, 21 Junie 2004 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmm Ja. Dis maar van ons Kypies. Ons is nie skaam as die TV mense ons vra
om agter die aankondiger te staan en waai nie;))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6f64b.0@news1.mweb.co.za...
> As jy langer gekyk het sou jy gesien het daar's 'n probleem met die
> uitsendings. Ek wonder of die verleentheid nie maar net was oor dinge met
> die uitsending nie 100% was nie. Lyk my die bobbejane in die Kaap is niks
> gewoond nie. Hulle het in hulle hordes agter die mense gaan staan en skrou
> net om hulleself op TV te kan sien.
> "Annette" wrote in message
> news:cb6qpb$lj3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat ek lees kan miskien 'n storie wees, maar wat ek in 'n lewendige
>> uitsending op TV sien kan nie jok nie. Joost was verleë en Jake het nie
> met
>> hom gepraat asof hulle dik pelle is nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6ddb7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek stry nie werklik nie, maar sover ek weet is Jake en Joost redelik
> goed
>>> bevriend. Nie dalk een van 'daai' sensasiesoeker-berigte nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb6cie$hrk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sê net dit is op die webblad - dat Joost dit gesê het is berig in
> al
>>> die
>>>> dagblaaie hier. Kon jy nie sien hoe ongemaklik-verleë hy was nie?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40d6b334.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Mark keohane lieg in elk geval soos 'n tannetrekker en jy moet
> onthou
>>> dat
>>>> hy
>>>> > en Joost 'n geskiedenis het.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cb6abh$e2o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Net nadat White aangestel is. Ek dink daar is iets daaroor op
>> Keohane
>>> se
>>>> > > webblad
>>>> > > -
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:40d6a8a3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Ek en jy luister verskillende stories. Waar het Joost gesê
> Jake
>>>> White
>>>> > > was
>>>> > > > 'n fout?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:cb68cg$abl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Een verleë oomblik:
>>>> > > > > En daar moes Joost toe Saterdag 'n TV onderhoud met Jake
White
>> na
>>>> die
>>>> > > > > wedstryd voer. Einste Joost wat te vertelle gehad het Sarvu
> het
>>> nie
>>>> > > geweet
>>>> > > > > wat hulle doen deur White aan te stel nie...
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Groetnis
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae
> goed
>>>> > > > > speel....ons
>>>> > > > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers.
> Saterdag
>>>> > egter,
>>>> > > > het
>>>> > > > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span
speel
>> met
>>>> > > oorgawe
>>>> > > > en
>>>> > > > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar
> foute
>>>> > gemaak
>>>> > > > het,
>>>> > > > > > dis
>>>> > > > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self
dink
>>> daar
>>>> > moet
>>>> > > > > egter
>>>> > > > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>>> > > word.....Jaco
>>>> > > > is
>>>> > > > > > 'n
>>>> > > > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n
>> losskakel
>>>> > > behoort
>>>> > > > te
>>>> > > > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94277 is 'n antwoord op boodskap #94270] Di, 22 Junie 2004 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
..uh, waar?

"Annette" skryf in boodskap news:cb6v05$s7p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ook:))))
> Maar terwyl jy trek, wil jy nie liewer my hare trek nie? Dis soooooo
> lekker:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6f5d4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek trek net nou been......
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6qpa$lj3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die mees atletiese voorspeler in die land. Lyk my jy ken nie jou Bokspan
>>> nie;))
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6dd74.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wie's dit?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb6csd$i9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks verkeerd
>> gedoen
>>>> het
>>>> > nie?
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>>>> > > > Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>>>> > > > --
>>>> > > > Groetnis
>>>> > > > Annette
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op
die
>>> veld.
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Os het vir hom opgemaak!!
>>>> > > > > > --
>>>> > > > > > Groetnis
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat deesdae
> goed
>>>> > > > > speel....ons
>>>> > > > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers.
> Saterdag
>>>> > egter,
>>>> > > > het
>>>> > > > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span
speel
>> met
>>>> > > oorgawe
>>>> > > > en
>>>> > > > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar
> foute
>>>> > gemaak
>>>> > > > het,
>>>> > > > > > dis
>>>> > > > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self
dink
>>> daar
>>>> > moet
>>>> > > > > egter
>>>> > > > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>>> > > word.....Jaco
>>>> > > > is
>>>> > > > > > 'n
>>>> > > > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n
>> losskakel
>>>> > > behoort
>>>> > > > te
>>>> > > > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94280 is 'n antwoord op boodskap #94277] Di, 22 Junie 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die Kaap natuurlik!! Die Bo-Punt van Afrika:)
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d7d480.0@news1.mweb.co.za...
> ..uh, waar?
> "Annette" wrote in message
> news:cb6v05$s7p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek ook:))))
>> Maar terwyl jy trek, wil jy nie liewer my hare trek nie? Dis soooooo
>> lekker:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d6f5d4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek trek net nou been......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb6qpa$lj3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die mees atletiese voorspeler in die land. Lyk my jy ken nie jou
> Bokspan
>>>> nie;))
>>>> -
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40d6dd74.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wie's dit?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cb6csd$i9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks
verkeerd
>>> gedoen
>>>> > het
>>>> > > nie?
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>>>> > > > > Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Groetnis
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler op
> die
>>>> veld.
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > Os het vir hom opgemaak!!
>>>> > > > > > > --
>>>> > > > > > > Groetnis
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat
deesdae
>> goed
>>>> > > > > > speel....ons
>>>> > > > > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers.
>> Saterdag
>>>> > > egter,
>>>> > > > > het
>>>> > > > > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span
> speel
>>> met
>>>> > > > oorgawe
>>>> > > > > en
>>>> > > > > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n paar
>> foute
>>>> > > gemaak
>>>> > > > > het,
>>>> > > > > > > dis
>>>> > > > > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek self
> dink
>>>> daar
>>>> > > moet
>>>> > > > > > egter
>>>> > > > > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel gevind
>>>> > > > word.....Jaco
>>>> > > > > is
>>>> > > > > > > 'n
>>>> > > > > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n
>>> losskakel
>>>> > > > behoort
>>>> > > > > te
>>>> > > > > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby weer wonderlik! [boodskap #94289 is 'n antwoord op boodskap #94280] Di, 22 Junie 2004 08:18 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oooooooooooooooooooooooo!!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:cb8l6t$mpb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die Kaap natuurlik!! Die Bo-Punt van Afrika:)
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d7d480.0@news1.mweb.co.za...
>> ..uh, waar?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6v05$s7p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek ook:))))
>>> Maar terwyl jy trek, wil jy nie liewer my hare trek nie? Dis soooooo
>>> lekker:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40d6f5d4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek trek net nou been......
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb6qpa$lj3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die mees atletiese voorspeler in die land. Lyk my jy ken nie jou
>> Bokspan
>>>> > nie;))
>>>> > -
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40d6dd74.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Wie's dit?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:cb6csd$i9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ja, en wat van Gerrie Britz wat as aflos-speler nog niks
> verkeerd
>>>> gedoen
>>>> > > het
>>>> > > > nie?
>>>> > > > --
>>>> > > > Groetnis
>>>> > > > Annette
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:40d6b35f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Fok ja, daar ís een goeie Vrystater!!!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:cb6ac2$e2o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ek sal altyd praat oor Os - het nog altyd van sy spel gehou.
>>>> > > > > > Hy is mos van die Vrystaat!!!!!
>>>> > > > > > --
>>>> > > > > > Groetnis
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > news:40d6a971.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > Jy moet niks sê oor Os nie.....hy was die beste speler
op
>> die
>>>> > veld.
>>>> > > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > > news:cb65eh$625$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > Os het vir hom opgemaak!!
>>>> > > > > > > > --
>>>> > > > > > > > Groetnis
>>>> > > > > > > > Annette
>>>> > > > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > > > news:40d6939c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > > > Mens moet dankie sê vir enige Springbokspan wat
> deesdae
>>> goed
>>>> > > > > > > speel....ons
>>>> > > > > > > > > het sê gewoond geraak aan half lustelose spelers.
>>> Saterdag
>>>> > > > egter,
>>>> > > > > > het
>>>> > > > > > > > > bewys dat Jake White op die regte pad is. Sy span
>> speel
>>>> met
>>>> > > > > oorgawe
>>>> > > > > > en
>>>> > > > > > > > > alhoewel daar nog heelwat probleme en en hulle 'n
paar
>>> foute
>>>> > > > gemaak
>>>> > > > > > het,
>>>> > > > > > > > dis
>>>> > > > > > > > > elkker om te sien dat die span wel probeer. Ek
self
>> dink
>>>> > daar
>>>> > > > moet
>>>> > > > > > > egter
>>>> > > > > > > > > op die een of ander manier 'n werklike losskakel
> gevind
>>>> > > > > word.....Jaco
>>>> > > > > > is
>>>> > > > > > > > 'n
>>>> > > > > > > > > derde senter en intimideer nie die spel soos wat 'n
>>>> losskakel
>>>> > > > > behoort
>>>> > > > > > te
>>>> > > > > > > > > doen nie. Maar, fantasties Bokke!
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ons Sokkerskelms
Volgende onderwerp: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:40:16 MGT 2024