Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons Sokkerskelms
Ons Sokkerskelms [boodskap #94232] Ma, 21 Junie 2004 07:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word omdat
die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Re: Ons Sokkerskelms [boodskap #94256 is 'n antwoord op boodskap #94232] Ma, 21 Junie 2004 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vertel meer, Annette.

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:cb63kk$3d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word omdat
> die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
Re: Ons Sokkerskelms [boodskap #94266 is 'n antwoord op boodskap #94256] Ma, 21 Junie 2004 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nege skeidsregters - almal met Zulu of Xhosa name en vanne- is oor die
naweek in "Operation Dribble" in hegtenis geneem ivm omkoopgeld en
wedstrydknoeiery. Hulle is vrygelaat op borg van R1000 elk, en die saak kom
op in Julie voor. Nog inhegtenisnames word voorspel, oa van Safa amptenare
en einaars/besturders van klubs.
Die store is glo al "etlike jare" ( lees ten minste 10 jaar) aan die gang.
Afhangende van die liga, was die omkoopgeld per wedstryd tussen R10 000 en R
20 000
--
Groetnis
Annette

news:40d6d7ad$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vertel meer, Annette.
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cb63kk$3d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word omdat
>> die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
Re: Ons Sokkerskelms [boodskap #94269 is 'n antwoord op boodskap #94266] Ma, 21 Junie 2004 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop die SA mense veroordeel hulle, soos Hansie, ook tot die dood toe?

"Annette" skryf in boodskap news:cb6qpb$lj3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nege skeidsregters - almal met Zulu of Xhosa name en vanne- is oor die
> naweek in "Operation Dribble" in hegtenis geneem ivm omkoopgeld en
> wedstrydknoeiery. Hulle is vrygelaat op borg van R1000 elk, en die saak kom
> op in Julie voor. Nog inhegtenisnames word voorspel, oa van Safa amptenare
> en einaars/besturders van klubs.
> Die store is glo al "etlike jare" ( lees ten minste 10 jaar) aan die gang.
> Afhangende van die liga, was die omkoopgeld per wedstryd tussen R10 000 en R
> 20 000
> --
> Groetnis
> Annette
> news:40d6d7ad$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vertel meer, Annette.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb63kk$3d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word
> omdat
>>> die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>
>>
>
Re: Ons Sokkerskelms [boodskap #94272 is 'n antwoord op boodskap #94269] Ma, 21 Junie 2004 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Nooit!! Hulle het suiwer volgens etniese tradisie opgetree!!
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d6f694.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoop die SA mense veroordeel hulle, soos Hansie, ook tot die dood toe?
> "Annette" wrote in message
> news:cb6qpb$lj3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nege skeidsregters - almal met Zulu of Xhosa name en vanne- is oor die
>> naweek in "Operation Dribble" in hegtenis geneem ivm omkoopgeld en
>> wedstrydknoeiery. Hulle is vrygelaat op borg van R1000 elk, en die saak
> kom
>> op in Julie voor. Nog inhegtenisnames word voorspel, oa van Safa amptenare
>> en einaars/besturders van klubs.
>> Die store is glo al "etlike jare" ( lees ten minste 10 jaar) aan die gang.
>> Afhangende van die liga, was die omkoopgeld per wedstryd tussen R10 000
en
> R
>> 20 000
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> news:40d6d7ad$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Vertel meer, Annette.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cb63kk$3d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word
>> omdat
>>>> die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons Sokkerskelms [boodskap #94278 is 'n antwoord op boodskap #94272] Di, 22 Junie 2004 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ons spul boere is mos stupid verby. Kan daar nog een ander etniese
groep wees wat so nydig op sy eie is?

"Annette" skryf in boodskap news:cb6v07$s7p$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai Nooit!! Hulle het suiwer volgens etniese tradisie opgetree!!
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d6f694.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek hoop die SA mense veroordeel hulle, soos Hansie, ook tot die dood toe?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb6qpb$lj3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nege skeidsregters - almal met Zulu of Xhosa name en vanne- is oor die
>>> naweek in "Operation Dribble" in hegtenis geneem ivm omkoopgeld en
>>> wedstrydknoeiery. Hulle is vrygelaat op borg van R1000 elk, en die
saak
>> kom
>>> op in Julie voor. Nog inhegtenisnames word voorspel, oa van Safa
> amptenare
>>> en einaars/besturders van klubs.
>>> Die store is glo al "etlike jare" ( lees ten minste 10 jaar) aan die
> gang.
>>> Afhangende van die liga, was die omkoopgeld per wedstryd tussen R10
000
> en
>> R
>>> 20 000
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> news:40d6d7ad$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Vertel meer, Annette.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cb63kk$3d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem
word
>>> omdat
>>>> > die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > Life is uncertain - eat dessert first
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons Sokkerskelms [boodskap #94286 is 'n antwoord op boodskap #94266] Di, 22 Junie 2004 08:05 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nou al vir die 2010 sokker, of is dit vir huidige wedstryde?

Hulle moet die omkopers net so hard straf as die omgekooptes! (Weet nie of
daar so 'n woord bestaan nie)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:cb6qpb$lj3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nege skeidsregters - almal met Zulu of Xhosa name en vanne- is oor die
> naweek in "Operation Dribble" in hegtenis geneem ivm omkoopgeld en
> wedstrydknoeiery. Hulle is vrygelaat op borg van R1000 elk, en die saak kom
> op in Julie voor. Nog inhegtenisnames word voorspel, oa van Safa amptenare
> en einaars/besturders van klubs.
> Die store is glo al "etlike jare" ( lees ten minste 10 jaar) aan die gang.
> Afhangende van die liga, was die omkoopgeld per wedstryd tussen R10 000 en R
> 20 000
> --
> Groetnis
> Annette
> news:40d6d7ad$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vertel meer, Annette.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb63kk$3d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word
> omdat
>>> die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Geluk Retief!!
Volgende onderwerp: Rugby weer wonderlik!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:49:24 MGT 2024