Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ringtones
Ringtones [boodskap #93784] Ma, 07 Junie 2004 07:30 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Ek het die naweek 'n nuwe selfoon gekry met my kontrak opgradering. My
probleem met die nuwe generasie selfone is dat hulle net vir jou liedjies
wil speel as hulll lui, en ek eerder verkies om die gewone ou "ring -ring"
te hoor.

Dit geld vir die alarm ook. Ek sal nooit in my lewe betyds wakker word met
dit wat beskikbaar is nie.

Weet enige van julle waar ek vir 'n Samsung telefoon 'n "ring-ring" kan gaan
download.

Dankie

Riaan
Re: Ringtones [boodskap #93787 is 'n antwoord op boodskap #93784] Ma, 07 Junie 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.ringtones4all.nl/nl/ringtones/samsung/
"Riaan" skryf in boodskap news:1086593465.735814@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hallo Almal
>
> Ek het die naweek 'n nuwe selfoon gekry met my kontrak opgradering. My
> probleem met die nuwe generasie selfone is dat hulle net vir jou liedjies
> wil speel as hulll lui, en ek eerder verkies om die gewone ou "ring -ring"
> te hoor.
>
> Dit geld vir die alarm ook. Ek sal nooit in my lewe betyds wakker word met
> dit wat beskikbaar is nie.
>
> Weet enige van julle waar ek vir 'n Samsung telefoon 'n "ring-ring" kan gaan
> download.
>
>
> Dankie
>
>
> Riaan
>
Re: Ringtones [boodskap #93804 is 'n antwoord op boodskap #93784] Di, 08 Junie 2004 09:54 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan

Ek weet nie of jy 'n doodgewone "ring-ring" gaan kry nie, maar gaan kyk
gerus by hierdie sites - miskien is daar ene wat dit het.

http://www.exposure.co.za
http://www.mobilemagic.co.za/
http://www.12mms.com/
http://www.cellular.co.za
http://www.quicktones.com/ringtones_south_africa.htm

"Riaan" skryf in boodskap news:1086593465.735814@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hallo Almal
>
> Ek het die naweek 'n nuwe selfoon gekry met my kontrak opgradering. My
> probleem met die nuwe generasie selfone is dat hulle net vir jou liedjies
> wil speel as hulll lui, en ek eerder verkies om die gewone ou "ring -ring"
> te hoor.
>
> Dit geld vir die alarm ook. Ek sal nooit in my lewe betyds wakker word met
> dit wat beskikbaar is nie.
>
> Weet enige van julle waar ek vir 'n Samsung telefoon 'n "ring-ring" kan gaan
> download.
>
>
> Dankie
>
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: Nuusgroep hulp gevra
Volgende onderwerp: Nuwe WAP wat beter werk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:40:51 MGT 2024