Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #93649] Vr, 04 Junie 2004 05:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As ons nog twee oefenwedstryde gespeel het voordat die span gekies word, dan
sou net 'n kwart van die oorspronklike oefengroep beskikbaar gewees het om
in die Springbokspan te speel:)
--
Annette
Re: Rugby [boodskap #93654 is 'n antwoord op boodskap #93649] Vr, 04 Junie 2004 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was opvallend dat dit die 'Bokke was wat getjank het oor die vuilspel,
maar hulle was die ouens wat met die geniepsigheid begin het! Dalk hierdie
gedagte gehad dat hulle kroonwild is en die ander uens gaan net vat en kyk?
Rassie het vir hulle ore aangesit.

"Annette" skryf in boodskap news:c9p0fb$h5r$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> As ons nog twee oefenwedstryde gespeel het voordat die span gekies word, dan
> sou net 'n kwart van die oorspronklike oefengroep beskikbaar gewees het om
> in die Springbokspan te speel:)
> --
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #93671 is 'n antwoord op boodskap #93654] Vr, 04 Junie 2004 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het iemand van Rassie se kaliber, ervaring en leierskap in die Bokspan
nodig.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40c01b74.0@news1.mweb.co.za...
> Dit was opvallend dat dit die 'Bokke was wat getjank het oor die vuilspel,
> maar hulle was die ouens wat met die geniepsigheid begin het! Dalk hierdie
> gedagte gehad dat hulle kroonwild is en die ander uens gaan net vat en kyk?
> Rassie het vir hulle ore aangesit.
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fb$h5r$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As ons nog twee oefenwedstryde gespeel het voordat die span gekies word, dan
>> sou net 'n kwart van die oorspronklike oefengroep beskikbaar gewees het om
>> in die Springbokspan te speel:)
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #93676 is 'n antwoord op boodskap #93671] Vr, 04 Junie 2004 09:56 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar stem ek saam. iemand wat slim genoeg is om die spel te kan lees en
die rigting of aanslag kan verander. Dis wat Corné nie gehad het nie en
Joost wel. Maar vir die huidige.....wie is daar?

"Annette" skryf in boodskap news:c9pevr$39g$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons het iemand van Rassie se kaliber, ervaring en leierskap in die Bokspan
> nodig.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c01b74.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was opvallend dat dit die 'Bokke was wat getjank het oor die vuilspel,
>> maar hulle was die ouens wat met die geniepsigheid begin het! Dalk hierdie
>> gedagte gehad dat hulle kroonwild is en die ander uens gaan net vat en kyk?
>> Rassie het vir hulle ore aangesit.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9p0fb$h5r$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As ons nog twee oefenwedstryde gespeel het voordat die span gekies word, dan
>>> sou net 'n kwart van die oorspronklike oefengroep beskikbaar gewees het om
>>> in die Springbokspan te speel:)
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby - Hougaardt
Volgende onderwerp: Die Olimpiese Fakkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:15:50 MGT 2024